Resensies van Glen Barrie

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Glen Barrie bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.64 uit 5 gekry volgens 14 resensies.
Richardo J. - 18th February 2020
staying in Glen Barrie
Goeie area.
Piet R. - 29th January 2020
staying in Glen Barrie
Stil, netjies en 'n ooglopend veilige area. Redelik naby die midde-dorp met 'n voertuig.
Lawrence A. - 27th January 2020
staying in Glen Barrie
A quiet and leafy area.
Cecelia V. - 27th January 2020
staying in Glen Barrie
Dit is 'n gewone woonbuurt. Dit is wel naby aan die middel van George en omliggende besienswaardighede.
. - 7th January 2020
staying in Glen Barrie
Rustige buurt en omgewing.
. - 4th January 2020
staying in Glen Barrie
Prentjie-pragtig omring deur die George-woud en berg-toneel. 10/10, 'n moet vir natuur-liefhebbers!
. - 13th December 2019
staying in Glen Barrie
George as toeristebestemming is puik!
. - 1st October 2019
staying in Glen Barrie
Is net een awesome plek.
. - 1st April 2019
staying in Glen Barrie
Beautiful.
. - 25th March 2019
staying in Glen Barrie
Love the place and the surroundings, very beautiful garden.
. - 7th January 2019
staying in Glen Barrie
Baie veilig en netjies.
. - 2nd January 2019
staying in Glen Barrie
Mooi staproete.
. - 26th September 2018
staying in Glen Barrie
Baie mooi plek.
. - 24th September 2018
staying in Glen Barrie
Een van George se beste!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]