Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Glen Lauriston besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glen Lauriston.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glen Lauriston akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glen Lauriston Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glen Lauriston Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Glen Lauriston

40% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R390
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eldoraigne, Pretoria

Protea Bloom Manor is 'n selfsorg-eenheid op die veilige Uitsig Park-landgoed, in een van Centurion se gesogte areas, Eldoraigne. Die verblyf is goed toegerus vir sakereisigers, gaste wat vir familie kom kuier en oo...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Clubview, Pretoria

Bloemhoek B&B bied gerieflike akkommodasie en hartlike gasvryheid aan 'n ieder en elk wat ons besoek, hetsy sakereisigers en vakansiegangers. Ons B&B is geleë in 'n stil area met maklike toegang tot die N1-snelweg...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Pretoria

GuestHouse @ LemonJack bied veilige, rustige, stylvolle geriewe in die hartjie van Centurion. Dié gastehuis bied hartlike gasvryheid in die luukse area van Raslouw. Of dit 'n sakeresiger of 'n vakansieganger is, Gu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wierdapark, Pretoria

Roosboompies is 'n semi-selfsorgkamer vir 2 gaste in 'n stil woonbuurt in Wierdapark, Centurion. Die lieflike en ruim kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Daar is ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clubview, Pretoria

Ons gewilde en goed ingerigte gastehuis is oorspronklik in 1953 in Clubview, Centurion, gebou. Dié oase van rus en vrede lê dus in die middel van al die aksie van die stad. Ons gaste kan oornag in een van 5 ruim...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Nyala Cottage is ’n knus kothuis met ’n grasdak wat verblyf aan 2 gaste in Raslouw AH, Centurion bied. Dit bied maklike toegang tot die M10 en die R55 vir sakereisigers en besoekers. Dit is op ’n kleinhoewe w...

30% af Langtermyn-verblyf!
VanafR850
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clubview, Pretoria

Cosy Inn is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel 3 km van die Netcare Unitas Hospitaal af. Die eenheid is langs die eienaar se huis in 'n stil boomryke straat in Clubview, Centurion en het 'n privaat ingang. Dit...

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clubview, Pretoria

The Wild Olive Guest House bied luukse en gerieflike gastekamers. Die gastehuis is in Centurion geleë, naby verskeie winkelsentrums, restaurante, die Gautrein-stasie, en Lanseria en O.R. Tambo Internasionale Lughaw...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Pretoria

In 'n rustige deel van Centurion is Raslouw, wat bekend staan vir sy groot herehuise en gemaklike leefstyl. Op 'n perseel van 1 hektaar bied ons uitstekende verblyf en kookkuns in 'n Bali-herehuis. Die kamers is bai...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clubview, Pretoria

Kleinkaap Boutique Hotel is in Clubview, Centurion, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon en inheemse tuine. Kleinkaap Boutique Hotel bied 'n rustige atmosfeer waar gaste kan ontsnap. Die hotel bied luukse kamers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]