Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Eldoraigne

4.2 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Eldoraigne van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Eldoraigne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Eldoraigne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eldoraigne akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eldoraigne Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eldoraigne Akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR930
R837
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne

Aandbloem is 'n gastehuis in Eldoraigne, Pretoria. Dit is in 'n sekuriteitskompleks naby verskeie hoofroetes, sakesentrums in Centurion, Pretoria se middestad, Midrand, Fourways en Sandton geleë. O.R. Tambo-, Grand...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne

Sekelbos Gastehuis is in Eldoraigne, 'n rustige voorstad van Centurion, geleë en is goed ingerig vir entoesiastiese toeriste en sakereisigers. Dit is maklik bereikbaar vanaf die hoofweë soos die N1, die N14 na Kru...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eldoraigne

13 on Wynne bied verblyf in 'n gerieflik gemeubileerde kothuis vir 5 gaste en 'n tweede eenheid wat ideaal vir 2 gaste in Eldoraigne in Centurion. Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en die leefa...

15% af Weeksdae!
VanafR1 250
R1 125
per nag, vir 2 mense
Hotel in Eldoraigne

InnJoy is ontwerp en gegradeer as 'n 4-ster-boetiekhotel. Ons is gerieflik geleë in Centurion en na aan die industriële- en sakedistrik. Van ons af het gaste maklike toegang tot die hoofweë, 3 lughawens, Superspo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eldoraigne

Imani Lodge bied verblyf aan in 2 gastekamers op die eienaar se perseel in Centurion. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe. Die Executive Suite i...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne

Ngena Gastehuis is geleë in 'n stil woonbuurt in Centurion, Gauteng. Die gehalte van hierdie gastehuis word erken deur die AA en dit bied gerieflike akkommodasie vir reisigers wat op soek is na rus en vrede weg van...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eldoraigne

Aliberti Breakaway SA bied selfsorgverblyf in Eldoraigne, 'n moderne voorstad van Centurion. Dis sentraal, naby wêreldklas gholfbane, winkelsentrums en groot snelweë. Daar is 2 oopplan-woonstelle op die eienaar s...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne

Agami Guest House, 'n vierster-gastehuis, is in die rustige, stil residensiële area genaamd Eldoraigne in Centurion geleë. Ons bied akkommodasie vir 'n sakereisiger of toeris wat wil ontspan na 'n lang dag in 'n g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Eldoraigne

Three Olives Guesthouse bied B&B-verblyf in Eldoraigne, 'n voorstad van Centurion. Verblyf by Three Olives Guesthouse bestaan uit 5 kamers wat individueel versier is. Hierdie kamers het elk 'n koninggrootte-bed of...

Vanaf
R1 070
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne

Genestel in Pretoria se welige, skilderagtige voorstad van Eldoraigne, Centurion, verwelkom La Gratitude Gastehuis jou die rustigheid en hartlikheid. Verblyf word gebied in unieke, private kamers met en suite-badka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Eldoraigne akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za