Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Glen

4 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Glen van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Glen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glen Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Glen

Vanaf
R749
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Roodewal, Bloemfontein

@ The Bend Selfsorg Gastehuis is op die eienaar se perseel in Bloemfontein geleë. Die dorp spog met 'n oorvloed historiese-, kulturele- en natuurlike besienswaardighede en is dus perfek vir 'n vakansie. Die perseel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein, Vrystaat

Summerwood Country Estate & Guesthouse is 4 km buite Bloemfontein op die R700 Bultfonteinweg en spog met 'n uithaler-tuin en 'n ontspanne, plattelandse atmosfeer. Verblyf is beskikbaar in 5 gerieflike kamers wat i...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Roodewal, Bloemfontein

Die Groen Akker is aan die oewer van die Renosterspruit, sowat 14 km vanaf Bloemfontein se SSK en 7 km vanaf die Bloemfontein Lughawe geleë. Dié beeldskone Toskaanse dubbelverdieping-villa is op 'n kleinhoewe van ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemfontein, Vrystaat

Sangiro Game Lodge is net buite Bloemfontein en baie naby die Shell Ultra City by die afrit van die N1 na Bloemfontein. Sangiro Game Lodge is op 'n klein wildreservaat en jy sal moontlik bokke sien wanneer jy op di...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bloemfontein, Vrystaat

The Tredenham Boutique Hotel is op 'n veilige landgoed in die buitewyke van Bloemfontein. Dié hotel is ideaal vir mense wat op soek smag na 'n vakansie- of sakewegbreek. Ons het 10 kamers wat individueel versier i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bloemfontein, Vrystaat

Road Lodge Bloemfontein Airport is ingestel op wat gaste wil hê: 'n gerieflike plek om te rus en uit te vars na 'n lang vlug of rit. Die hotel is 'n bekostigbare opsie vir sake- en ontspanningsreisigers en bied mak...

Vanaf
R4 350
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bloemfontein, Vrystaat

Die Royal Fischer Hotel is in die Woodland Hills landgoed in Bloemfontein geleë. Verblyf word aangebied in 5 kamers wat elk hul eie privaat ingang het. Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein, Vrystaat

@ The Villa is 'n luukse gastehuis wat in Bloemfontein, Vrystaat geleë is en gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers bied. Die omgewing en parkeerplek is veilig en gaste kan met 'n geruste hart kom kuie...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bayswater, Bloemfontein

The Neighbour Cottage bied selfsorgverblyf in 'n kothuis op die eienaar se perseel, maar gaste het hul eie ingang en geriewe. Die kothuis het slaapplek vir 'n gesin en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en d...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloemfontein, Heliconhoogte

Gabbys Cottage is 'n lieflike, romantiese selfsorg-instansie in Helicon Heights, Bloemfontein, en dit is stapafstand vanaf Northridge Mall, Virgin Active en Epic Cinema. Verblyf word in 3 eenhede met slaapplek vir ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Glen akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]