Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Glenroy Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glenroy Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glenroy Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glenroy Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glenroy Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Glenroy Park

Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Westering, Gqeberha (Port Elizabeth)

Nigelyn Guest Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat op die eienaar se perseel in Westering, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Die eenheid is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby vers...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Glenelg Road Guest House is in Fernglen, Gqeberha geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede aangebied, wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers. Die Deluxe-gesinsuite het 'n dubbelbed in die hoofslaapkam...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth)

Bhotani-on-Bax Bed and Breakfast bied luukse B&B-verblyf in die lowerryke, luukse buurt Fernglen in Gqeberha (Port Elizabeth). "Bhotani" beteken groet in Xhosa. Daar is sakpas-, dubbel-, koningingrootte- en koningg...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Yellowwood Gastehuis is deel van 'n groot, boomryke eiendom in Lovemore Heights, Gqeberha (Port Elizabeth). Dis net 15 minute se ry vanaf die Gqeberha (Port Elizabeth)-lughawe en ook naby die vername hoofweë, winke...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth)

Casa Bela is 'n selfsorgwoonstel in die stil woonbuurt Fernglen in Gqeberha (Port Elizabeth). Die eenheid is op die eienaar se eiendom geleë en dit is net 10 km van die strand en 45 km van Addo Olifant Park af. Daa...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

The Khaya is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se plot sowat 8 km buite Gqeberha (Port Elizabeth). Die area is lekker rustig en bied 'n uitsig oor Kragga Kamma Wildplaas en op die Lady Slipper- en Cockscomb-berge. ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Constance Road is 'n stylvolle en spoggerige woonstel in Broadwood in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied gehalteverblyf naby 'n rits winkels, restaurante en doendinge. Die eenheid is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

53 @ Constance is in Broadwood, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalte-verblyf vir ’n sakereisiger of paartjie op vakansie. Dis binne maklike bereik van die strand, winkels, restaurante, doendinge en bes...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Pleasant Accommodation bied selfsorgverblyf in die lowerryke voorstad Mount Pleasant in Gqeberha (Port Elizabeth). Die huis is 'n kort entjie se ry vanaf winkelsentrums en die strand af. Verblyf word aangebied in 2...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

CIESTA beteken 'om 'n slapie te neem' ( of 'n uiltjie te knip!) en beteken dieselfde as die soortgelyke woord SIESTA in Italiaans. Villa Ciesta is 'n selfsorg-gastehuis wat sentraal geleë is in die stil Malabar, ...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

View on Hilltop is in Lovemore Park in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woo...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Cashmere Suites is ideaal in Cape-weg in die vriendelike stad, Gqeberha (Port Elizabeth), geleë, lekker naby die stad se sakegebied. Dit is ideaal vir gaste wat vir besigheid reis en vir gaste wat op soek is na 'n ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Chelsea Bewarea, Gqeberha (Port Elizabeth)

The Store is 'n selfsorg-vakansiehuis in die veilige Sandpebbles Landgoed. Dis in die skilderagtige Chelsea Conservancy, aan die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is 'n werkende plaas met perde, ee...

Vanaf
R1 460
per nag, vir 5 mense
B&B in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Sunbird is ’n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is in Mount Pleasant, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Die eenheid is ideaal geleë slegs 30 minute se ry vanaf Walmer Park Winkelsentrum, Splash Water...

Vanaf
R1 095
per nag (plek vir 2)
Lodge in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Milkwood on Lovemore Boutique Lodge is in die stil, luukse woonbuurt, Lovemore Park, in Gqeberha (Port Elizabeth) wat net 'n paar minute se ry van die Walmer Winkelsentrum en minder as 10 kilometer van die lughawe, ...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za