Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Golela Border Post besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Golela Border Post.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Golela Border Post akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Golela Border Post Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Golela Border Post Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Golela Border Post

Vanaf
R4 300
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Pakamisa. Die naam in Zoeloe beteken "om op te lig". Hier kan gaste dus verseker wees van 'n ligte gemoed en 'n vrolike Afrika-ervaring. Verblyf word aangebied in 8 luukse suites. Elke suite het 'n koninggrootte-be...

Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pongolapoortdam, Mkuze

Ghost Mountain Inn is geleë aan die voet van die legendariese Ghost-berg in Mkuze in die noorde van KwaZulu-Natal. Dis sowat 350 km vanaf Durban. Hierdie intieme, pragtige hotel is die ideale plek vanwaar jy die di...

Vanaf
R966
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongolapoortdam, Mkuze

Biweda Nguni B&B is in Mkuze en bied gehalteverblyf for sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Biweda Nguni B&B bied 'n verskeidenheid...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Pongolapoortdam, Mkuze

Buffalo Hill Safari Lodge is in die 23000-hektaar Manyoni Privaat Wildreservaat geleë. Dit bied gehalte-verblyf en is ideaal vir gesinne, paartjies en groepe vriende. Dié lodge beskik oor 5 oopplan-slaapkamers m...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pongola, Olifantkus

Ndlovukazi River Chalets is aan die oewer van die Mkuzerivier in die Pongolastreek in die noorde van KwaZulu-Natal. Daar is 3 selfsorg-chalets. Die chalets Nyathi en Mkhombe het koninggrootte-beddens of 2 enkelbedd...

Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mkuze, Jozini

African Spirit Game Lodge is in die Manyoni Privaat Wildreservaat in KwaZulu-Natal geleë. Dit het die Lebombo-bergreeks as agtergrond en is net 12 km van Mkuze af. Kom ervaar ware luuksheid en hartlike Afrika-gasvr...

Vanaf
R7 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Mkuze

Mavela Game Lodge is unieke, luukse lodge met safari-styl tente wat skuil in die hartjie van die pragtige Manyoni Privaat Wildreservaat naby Mkuze. Die reservaat strek oor 23 000 hektaar. Daar is Groot 5 in dié res...

Vanaf
R8 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongola, Olifantkus

AmaKhosi Safari Lodge is aan die oewer van die Mkuzerivier in die Amakhosi Privaat Wildreservaat in die noordelike deel van KwaZulu-Natal geleë. Die natuurlike saamvloei van riviermoeras en valleibosveld, die sambr...

Vanaf
R295
per nag (plek vir 2)
Lodge in Ndumo Game Reserve, Olifantkus

Ndumu River Lodge is die ideale plek vir 'n wegbreek. Dis een van die min bestemmings waar gaste die Groot 5 by 'n wildreservaat kan sien en binne 'n uur se ry walvisse en dolfyne ook kan sien. Daar is 'n verskeiden...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Golela Border Post

Vanaf
R5 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Zululand, Mkuze

Rhino River Lodge is 'n Groot 5-safari lodge aan die oewer van die Msunduze-rivier in die suide van die Zululand Renoster-reservaat. Hierdie privaat wildreservaat van 23 000 ha is in die hartjie van Zoeloeland, 'n a...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za