Indien jy Graaff-Reinet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Graaff-Reinet.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Graaff-Reinet Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Graaff-Reinet accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Graaff-Reinet akkommodasie
Bladsy 11 - 96 lekke plekke om te bly
Meerkat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in die bekoorlike Oos-Kaapse dorpie, Nieu-Bethesda. Besoekers het 'n hee...
Klein Geluk is 'n luukse, privaat selfsorg-Karookothuis vir 4 gaste in Nieu-Bethesda. Dié kothuis vanuit 1877 spog...
Owl Nest House is in die buitewyke van die kunstenaarsdorpie Nieu-Bethesda, 'n Karoo-dorpie wat deur plase, boorde ...
Kransplaas is in die hartjie van die Groot-Karoo in die Oos-Kaap. Die werkende plaas is net 18 km vanaf Graaff-Rein...
Paradijs is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis vir 6 gaste in Nieu-Bethesda. Paradijs beskik oor 3 slaapkamers, 3 bad...
Living Waters bied selfsorgverblyf in 'n Karoo-plaashuis in die stil dorpie, Nieu-Bethesda. Verblyf word in 'n hoo...
The Ibis Lounge bied akkommodasie in 'n Karoo-styl met 'n keuse tussen The Karoo Room, Amore Room of The Happy Room...
Die Owl House Backpackers is 'n stil, knus tuiste in 'n tuin in Nieu-Bethesda wat sy vorige bestaan as Boeddhiste-m...
Furrows Lodge is in Nieu-Bethesda in 'n klein populierwoud met 'n uitsig op Kompasberg. Ons bied 'n rustige wegbree...
Nagenoeg bied heerlike, ontspanne Karoo-verblyf vir 'n groep of gesin van 6 in Nieu-Bethesda. Die huis is vir self...