Verified Reviews
Graskop
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Graskop
Rated 4.4 out of 5 based on 541 reviews.
"Dit is 'n pragtige, rustige omgewing en daar is baie plekke om daar te gaan ontdek."
"Dis 'n moet om Graskop en omliggende dorpies te besoek. Dis regtig 'n paradys."
"You cannot imagine what a beautiful town this is. The waterfalls and God's Window is an experience that cannot be described by anyone - go visit Graskop, it's memories for life!"
"A nice place with lots of sites to see that will literally take your breath away with jaw dropping natural beauty."
"Die tyd het daar stil gaan staan, dieselfde ou winkeltjies as 30 jaar gelede. Natuurskoon uitgesluit, dit is wel pragtig. "
"Graskop is klein dorpie, maar dis baie skoon en sommer baie naby wonderlike natuur en ander besienswaardighede soos Pelgrimsrus, God's Window en vele meer. Lekker plekkie!"
"Graskop en omgewing is iets wat mens moet sien, maar wees maar steeds waaksaam teen misdaad."
"Naby al die besienswaardighede in die omgewing. Inwoners oor die algemeen baie vriendelik. "
"Graskop as 'n dorp is geleë naby al die toeristebestemmings en dit is wat maak dat dit 'n goeie plek vir verblyf is."