Geverifieerde Resensie

Graskop

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Graskop bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 549 resensies.

Graskop

Rustique

"Graskop is a very small town. I would recommend staying there if you are going sightseeing for two days or so."

Graskop

Blue Swallow Chalets

"Die dorpie self bied 'n paar oulike besienswaardighede, maar dis die omliggende omgewing wat ongelooflik baie opsies bied, van Pelgrimsrus tot die Kruger. Van Blyderivier Canyon af verby God's Window al die pad tot by al die watervalle rondom Sabie en die besienswaardighede rondom Hazyview en Witrivier. "

Graskop

Blue Swallow Chalets

"Definitief een van die top plekke om te besoek in Mpumalanga!"

Graskop

Panorama Chalets

"A very tranquil town with wonderful people. Even the police are very nice. We were battling to take a picture of ourselves and one police officer parked his car, got out and offered to take a group photo of us ... that can only happen in Graskop!"

Graskop

Blue Swallow Chalets

"Love Graskop!"

Graskop

Log Cabin & Settlers Village

"Graskop is a great base for a weekend (or week) of the best cycling in the country."

Graskop

Monia

"Didn't really find any restaurants in Graskop. "

Graskop

Log Cabin & Settlers Village

"Mooi dorpie. Lekker geëet."

Graskop

Mogodi Lodge

"One can never get tired of this great sight seeing/tourism area in Mpumalanga. Graskop is still the best :-)."

Graskop

Blue Swallow Chalets

"Klein dorpie goed geleë naby aan die beroemde God's Window. Enigste nadeel is al die winkels maak vroeg toe."

Graskop

Mogodi Lodge

"Graskop is die ideale verblyfplek as jy al die watervalle en omliggende plekke wil besoek."

Graskop

Blue Swallow Chalets

"Graskop die dorpie is baie oulik met al sy pannekoek-eetplekke, dis lekker om sommer net daar rond te loop. Maak sommer jou eerste stop Graskop Info, ons het al die nabygeleë besienswaardighede besoek - Pelgrimsrus, God's Window, die Rain Forest, Lisbon en Berlin Falls - als die moeite werd. Graskop is ook so lekker sentraal geleë - ons het een dag noord na Hoedspruit gery en daarna die Jagluiperd Projek gaan kyk by HESC. Die volgende dag het ons suid gery na Sabie en die Sodwalagrotte. Sabie is natuurlik so naby dat ons meer as een keer daar was. "

Graskop

Mogodi Lodge

"Baie mooi!"

Graskop

Log Cabin & Settlers Village

"Dit is 'n baie sentrale dorp om al die toeriste-aantreklikhede te kan besoek."

Graskop

Thaba Tsweni Lodge

"Cute town... Lots to see, but if you need to purchase meat, your best bet is to head to Sabie, which has a nice butchery. Otherwise loved the Graskop area."

Graskop

Mogodi Lodge

"Baie om te sien as dit nie reën nie!"

Graskop

Mogodi Lodge

"Fantastiese vakansiebestemming. Sal definitief weer gaan!"

Graskop

Mogodi Lodge

"Baie klein dorpie. Bietjie te veel art & krafts winkels kan gerus 'n slaghuis kry. Die restaurant met die naam van God's Window Rest is fantasties. Verder is daar ongelooflik baie watervalle om na te gaan kyk en die uitsig is ongelooflik mooi. Sal enige tyd weer soontoe gaan. Was wel net vir 'n paar dae daar, maar dit was ongelooflik lekker."

Graskop

Lisbon Eco Lodge

"Ongelooflike mooi deel van die land, net jammer Pelgrimsrus het agteruit gegaan."

Graskop

Mogodi Lodge

"Good destination for tourists wishing to explore a most beautiful part of South Africa."

Graskop

Wild Forest Inn

"Moet beetaal om uitkykpunte te besoek."

Graskop

Monia

"Die weer speel nie altyd saam nie. Maar die pragtige omgewing maak op daarvoor."

Graskop

Lisbon Eco Lodge

"Graskop self is nie ideaal nie, maar as oornagplek om alles in die omgewing te kan sien."

Graskop

Mogodi Lodge

"Baie mooi plek!"

Graskop

Blue Swallow Chalets

"Graskop is a nice place for a vacation."

Graskop

Lisbon Eco Lodge

"Die pad rondom Graskop is vreeslik vol slaggate."

Graskop

Mogodi Lodge

"The only set back to fully enjoying Graskop is the potholes on the road. Well worth visiting though!"

Graskop

Mogodi Lodge

"Die omgewing om Graskop is mooi om te sien."

Graskop

Mogodi Lodge

"Graskop bied "amazing" plekke om te sien. Die dorp het baie "nice" outydse geboue. Die Flycatchers Castle was mooi om te sien."

Blad
Blad 18 - Wys 511 tot 540
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang