Resensies van Haga-Haga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Haga-Haga bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 10 resensies.
. - 5th December 2019
staying in Haga-Haga
Is 'n baie mooi omgewing met pragtige strande.
. - 16th January 2019
staying in Haga-Haga
Haga Haga is a wonderful quiet place with pristine beaches and lovely hikes and walks and I would recommend it for people looking for a restful holiday in nature. The one drawback was that the town ran out of water two days before the end of our stay and this would be a concern.
. - 16th December 2018
staying in Haga-Haga
Baie rustige strand sonder te veel mense. Baie skoon.
. - 5th October 2018
staying in Haga-Haga
So 'n mooi dorpie. Sal elke jaar daar vakansie wil hou.
. - 18th March 2018
staying in Haga-Haga
Haga-Haga is 'n pragtige en rustige klein kusdorpie.
. - 7th February 2018
staying in Haga-Haga
Dis 'n pragtige klein dorpie, die see is skoon en voel so privaat. Die winkeltjie het alles gehad wat ons benodig het.
. - 11th November 2016
staying in Haga-Haga
Die winkel in Haga-Haga kan beter ingerig word met meer en 'n groter verskeidenheid voorraad. Dit beskik net oor die basiese en sal onvoldoende wees vir toekomstige besoekers wat hier besoek as 'n selfsorggroep. Veral as 'n mens wil braai, want daar is geen ander winkels beskikbaar in die omgewing as jy iets nodig het nie. Die plek is meer vir rustige besoekers en vissermanne wat daar kom kuier.
. - 4th April 2016
staying in Haga-Haga
Perfekte plek vir 'n rustige vakansie!
. - 4th April 2016
staying in Haga-Haga
Heerlike strand, baie ongerep. Ons kom beslis weer.
. - 15th July 2015
staying in Haga-Haga
Daar is groot potensiaal vir die winkels wat nog nie ontgin is nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]