Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Haga-Haga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Haga-Haga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 15 resensies.

Haga-Haga

Haga Haga Hotel

"Heerlik en nie te veel mense nie."

Haga-Haga

Sea la Vie

"Haga Haga kan 'n baie goeie bestemming wees. Daar is 'n tekort aan 'n winkel met die nodige goedjies, petrolpomp en die pad daarheen kan dit 'n ongelooflike lekker plekkie maak. Dink nie dit is sommer 'n plek vir jongmense om daarheen te gaan nie."

Haga-Haga

OppiePlaas Country Estate

"Haga-Haga is a great get-away from all the 'hustle and bustle'. Tiny and secluded with spectacular beaches and scenery, it is a little South African jewel."

Haga-Haga

Dragonfly Sunset

"Awesome destination."

Haga-Haga

OppiePlaas Country Estate

"Sal beslis weer daar gaan oorbly."

Haga-Haga

OppiePlaas Country Estate

"Is 'n baie mooi omgewing met pragtige strande."

Haga-Haga

Firefly

"Haga Haga is a wonderful quiet place with pristine beaches and lovely hikes and walks and I would recommend it for people looking for a restful holiday in nature. The one drawback was that the town ran out of water two days before the end of our stay and this would be a concern."

Haga-Haga

OppiePlaas Country Estate

"Baie rustige strand sonder te veel mense. Baie skoon."

Haga-Haga

OppiePlaas Country Estate

"So 'n mooi dorpie. Sal elke jaar daar vakansie wil hou. "

Haga-Haga

OppiePlaas Country Estate

"Haga-Haga is 'n pragtige en rustige klein kusdorpie."

Haga-Haga

OppiePlaas Country Estate

"Dis 'n pragtige klein dorpie, die see is skoon en voel so privaat. Die winkeltjie het alles gehad wat ons benodig het."

Haga-Haga

OppiePlaas Country Estate

"Die winkel in Haga-Haga kan beter ingerig word met meer en 'n groter verskeidenheid voorraad. Dit beskik net oor die basiese en sal onvoldoende wees vir toekomstige besoekers wat hier besoek as 'n selfsorggroep. Veral as 'n mens wil braai, want daar is geen ander winkels beskikbaar in die omgewing as jy iets nodig het nie. Die plek is meer vir rustige besoekers en vissermanne wat daar kom kuier. "

Haga-Haga

Firefly

"Perfekte plek vir 'n rustige vakansie!"

Haga-Haga

Firefly

"Heerlike strand, baie ongerep. Ons kom beslis weer."

Haga-Haga

Firefly

"Daar is groot potensiaal vir die winkels wat nog nie ontgin is nie."