Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Hammanskraal

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Hammanskraal van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Hammanskraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hammanskraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hammanskraal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hammanskraal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hammanskraal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Hammanskraal

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Die Leopardsong Game Lodge is 'n pragtige eksklusiewe toevlugsoord met luukse geriewe en 'n professionele diens. Dis slegs 45 minute noord van Pretoria/Tshwane en 'n uur van die lughawe. Die Leopardsong Game Lodg...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Kwalata Lodge is oor die laaste 20 jaar as die vooraanstaande lodge, korporatiewe- en funksie-venue in Suid-Afrika gevestig. Die Afrika-bosveld en ontspanne atmosfeer bied die ideale omgewing vir funksies, spanbou (...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Abendruhe Lodge bied pragtige selfsorgverblyf in die Dinokeng Wildreservaat, net 'n uur se ry van Pretoria af. Verblyf word aangebied in 3 smaakvol ingerigte houthutte wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het. In die s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 110
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Kleine Kruger is ‘n ruim houthuis met slaapplek vir 8 in die Dinokeng Wildreservaat. Kleine Kruger is ‘n ekovriendelike instansie en gebruik sonkrag en gas. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Di...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Bush Willow Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n platdakplaashuis in 'n ou styl. Die huis het 4 slaapkamers. Dit is in die Dinokeng Wildreservaat, die enigste Groot 5-reservaat in Gauteng, noord van Pre...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Bush Willow Chalets bied gerieflike selfsorgverblyf in die Dinokeng Wildreservaat. Dié reservaat noord van Pretoria is die enigste plek in Gauteng waar die Groot 5 in lewende lywe aanskou kan word. Ons 3 suites is...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Tamboti Bush Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat, net noord van Pretoria geleë. Dit is ook die enigste Groot 5-wildreservaat in Gauteng. Die lodge is versteek in 'n boord van Tambotibome, waarvan baie reeds geme...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Tshikwalo Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat geleë. Dinokeng is die eerste wildreservaat in Gauteng waar die Groot 5 vrylik rondloop en hulle bied gerieflike selfsorgverblyf en 'n ontspanne Afrikabos-ervaring a...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Hammanskraal

Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng Wildreservaat, Gauteng

Honey Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat geleë en bied selfsorgverblyf aan individue, paartjies, gesinne en groepe. Jy kan wildkyk vanaf die lapa wat ook 'n lieflike uitsig oor die Kaallaagtevallei stroompies e...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Dinokeng, Dinokeng Wildreservaat

Jimmy's Place - Stone Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat net 50 km vanaf Pretoria geleë. Dié lodge het 3 luukse slaapkamers met en suite-badkamers en koninggrootte-beddens. Daar is 1 slaapkamer wat 'n enkelbe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Hammanskraal akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Rust De Winter blad indien jy na meer Rust De Winter akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za