Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Loerie

4 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Loerie van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Loerie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Loerie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Loerie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Loerie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Loerie Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Loerie

Bergrivier is gerieflik geleë in die luisterryke Oos-Kaap, net 50 km wes van Port Elizabeth, en naby die N2. Die gewilde strandoorddorp Jeffreysbaai is net 35 km hiervandaan in 'n suid-westelike rigting. Ons het 2...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Loerie

Pabala Private Nature Reserve is in die malaria-vrye Oos-Kaap geleë. Pabala is in die Loerie Distrik, tussen die Tuinroete en Baviaanskloof, sowat 30 km vanaf Jeffreysbaai, geleë. Ons het ook 'n kothuis met 2 sla...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Loerie

Vanaf
R275
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

The Gamtoos Ferry Hotel is naby Jeffreysbaai geleë en bied gehalteverblyf met 'n uitsig oor die Gamtoosrivier. Die hotel het 'n stoep wat reg rondom strek en is sowat 15 km vanaf Jeffreysbaai en 55 km vanaf Port El...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Simbonga Game Farm is 20 km vanaf die kusdorpie Jeffreysbaai. Dié plaas bied verblyf in luukse permatente met selfsorggeriewe. Elke tent het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, en braaigeriewe. ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Loerie

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hankey, Kouga-Omgewing

Bonsai is in die rustige dorpie Hankey in die Oos-Kaap op pad na die Baviaanskloof in die pragtige Gamtoosvallei. Die huis het 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, plafonwaa...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Plaas Uitsig is in die prentjiemooi Thornhill-platteland geleë. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

InniKloof is geleë in die beskermde Heuningkloofvallei aan die oostekant van die Baviaanskloof Wildernisgebied en die Tuinroete. Ons bied rus en vrede in die stil Kleinrivierkloof. Elke kothuis verskaf verblyf aa...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 920
R1 752
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thornhill, Kouga-Omgewing

JBay Zebra Lodge is net 20 minute van Jeffreysbaai en 35 minute van Port Elizabeth en die lughawe af geleë. Hier kan jy die natuur op sy beste ervaar! Die lodge is perfek geleë op 'n heuwel, en bied 360º-uitsigt...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gamtoos Mond, Kouga-Omgewing

Gamtoos Guest Home is 'n selfsorg-eenheid wat aan die eienaar se huis grens in Gamtoos. Die eenheid het 'n privaat ingang, asemrowende uitsigte en is 'n kort entjie vanaf die strand en riviermond. Dié tweeslaapka...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gamtoos Mond, Kouga-Omgewing

Gamtoos River Mouth Holiday House bied selfsorgverblyf, en is in 'n veilige oord, naby die Gamtoos-riviermond geleë. Die huis is volledig gemeubileer en het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dub...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za