Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Hankey besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hankey.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hankey akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hankey Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hankey Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Hankey

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kabeljous, Kouga-Omgewing

Lagune View Apartments is volledig gemeubileerde selfsorgwoonstelle wat langs die Kabeljouwsrivier geleë is in Jeffreysbaai. Jeffreysbaai is bekend vir sy perfekte branders, ongerepte strande en vakansie-atmosfeer ...

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kabeljous, Kouga-Omgewing

Lagune View 3 is 'n luukse, moderne selfsorgwoonstel wat in 'n veilige woonstelkompleks in Jeffreysbaai geleë is, ongeveer 100 m van die strandmeer af en net 5 minute se stap van die strand af. Die woonstel bied ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kabeljous, Kouga-Omgewing

Lagune View Apartments is op die Kabeljouriviermond in Jeffreysbaai geleë, en bied pragtige kusverblyf vir 'n gesin van 6 per eenheid. Verblyf word in eenheid 5 en eenheid 6 gebied. Albei eenhede het 3 slaapkamers...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
B&B in Kabeljous, Jeffreysbaai

Grand House Lodge is in die kusdorp Jeffreysbaai, in die Oos-Kaap geleë en is net 2,9 km vanaf die Supertubes. Verblyf beskik oor 3 kamerkategorieë, elk met 'n dubbelbed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kabeljous, Kouga-Omgewing

Kabeljauws28 bied onvergeetlike verblyf met eenhede wat volledig ingerig is vir ontspanne verblyf. Dit is in 'n stil area met 'n pragtige uitsig van die strandmeer wat in die see in vloei. Die strand is 5 minute se ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Simbonga Game Farm is 20 km vanaf die kusdorpie Jeffreysbaai. Dié plaas bied verblyf in luukse permatente met selfsorggeriewe. Elke tent het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, en braaigeriewe. ...

20% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kabeljous, Jeffreysbaai

Kabeljous bied nie net 'n slaapplek nie, maar 'n ervaring. 'n Ervaring waarna jy verfris, ontspanne en weer reg vir die lewe terugkeer huis toe. Dis slegs 500 m van die naaste strand en die strandmeer af en hierdie ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kabeljous, Kouga-Omgewing

Hout Huisie by die See is in die kusdorpie Jeffreysbaai in die Oos-Kaap geleë. Die huis is net 750 m van die strand af. Hierdie dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n d...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Kabeljous, Kouga-Omgewing

Jeffreys bay 3 Level Beachfront House skuil in die kusdorpie Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Die huis is reg oorkant die Kabeljauwsstrand. Die huis het 'n alarmstelsel. Die huis het 3 vlakke, 4 slaapkamers, 2 badkame...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Patensie, Kouga-Omgewing

DeMist Cottage - Old Bearie skuil tussen pragtige boorde in die Gamtoosvallei langs die R331 tussen Baviaans en Patensie. Daar is 3 slaapkamers en die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Hankey akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]