Indien jy Hannasbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hannasbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hannasbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hannas Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hannasbaai akkommodasie
6 lekke plekke om te bly
Duifieklip is 'n seefront-strandhuis in Hannasbaai, St Helenabaai. Dit is klipgooi vanaf die hoogwatermerk en stapafstand vanaf die huis deu...
Jaloersbaai Guest Cottage and Nes is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n stil doodloopstraat in Hanna's Bay, St. Helenabaai. Die Kothuis en ...
HannasRest is ’n seefront-huis in St. Helenabaai. Daar is ’n direkte paadjie wat na die strand lei, net 50 m vanaf die huis. Hannas Rest is ...
Misty Dawn is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in St. Helenabaai. Die eiendom is in ’n doodloopstraat en sowat 40 m vanaf die s...
The Beach Hub is in St Helenabaai en is slegs 50 m van die strand af. Die huis is geskik vir 8 en het 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oop...
Beach Shack 6 is 'n seefront-vakansiehuis in die vissersdorpie, St. Helenabaai. Dié vakansiehuis is op die strand en naby die hawe en restau...
Whale n Daisy bied gerieflike verblyf in die unieke vissersdorpie genaamd St Helenabaai. Dié vakansiehuis is lekker naby die strand, hawe en...
Hartsplek is 'n privaat selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in die bekoorlike vissersdorpie St. Helenabaai. Die verblyf is geskik vir...
Seepampoentjie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus ateljeewoonstel op 'n woonerf waar die eienaars ook bly. Die perseel is Britannica...
View On The Bay is 'n netjiese en gerieflike selfsorgwoonstel wat apart van die hoofhuis is met 'n privaat ingang en pragtige uitsig oor die...