Resensies van Harkerville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Harkerville bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.22 uit 5 gekry volgens 18 resensies.
Karline K. - 24th June 2019
staying in Harkerville
Naby geleë aan Plettenbergbaai.
Mareli H. - 23rd December 2018
staying in Harkerville
Ons het nie genoeg van Harkerville gesien om goeie kommentaar te kan lewer nie, maar dit wat ons wel gesien het was die moeite werd.
Lizelle J. - 13th July 2018
staying in Harkerville
Sal hulle aanbeveel vir almal.
Schalk H. - 14th May 2018
staying in Harkerville
Pragtige deel van die Oos-Kaap.
Jarica L. - 6th May 2018
staying in Harkerville
Heerlike atmosfeer op Saterdae, veral nou met die parkrun in die oggend. Lekker stalletjies om deur te loop.
Yolandi A. - 16th April 2018
staying in Harkerville
Absoluut geen vermaak nie.
Stephan Allers S. - 5th March 2018
staying in Harkerville
Dink daar is werklik baie om te sien en te beleef in Harkerville sonder om ver te ry.
Stanley A. - 2nd March 2018
staying in Harkerville
If you need rest and peace that's the place.
Esmi K. - 22nd February 2018
staying in Harkerville
Mense is baie vriendelik.
Rene H. - 19th February 2018
staying in Harkerville
Beautiful setting. Definitely a must for leisure or business (out of office experience) great for relaxation.
Gary B. - 6th December 2017
staying in Harkerville
Lekker mark.
Jo-anne G. - 7th July 2017
staying in Harkerville
Die plek is pragtig. Ons het die tyd weg geniet. Dis net ver van die Kaap af, anders sou ons gou weer gaan.
Frankie M. - 11th October 2016
staying in Harkerville
Dis heerlik dat dit buite Plet geleë is. Baie min verkeer op die pad buite die oord, so mens kan alle natuurklanke hoor en waardeer. LekkeSlaap, dankie vir die inligting.
Ileana T. - 14th July 2016
staying in Harkerville
Ek sal nog graag die stap daar wil kom doen.
Rory A. - 22nd June 2015
staying in Harkerville
Plett en Knysna is jou vakansieplekke, en altwee is naby.
Annatjie K. - 12th January 2015
staying in Harkerville
Interessante, kunssinnige dorpie.
Louisa V. - 4th December 2014
staying in Harkerville
Harkerville is puik, baie te doen en te sien en wonderlike natuurskoon.
Jurie V. - 19th October 2014
staying in Harkerville
Die area bied 'n ongelooflike hoeveelheid interessanthede wat baie naby is en ook nie die bank breek nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]