Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Heatherlands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Heatherlands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 69 resensies.

Heatherlands

Avo&Oak Guesthouse

"Rustig en veilig."

Heatherlands

Avo&Oak Guesthouse

"Heatherlands is neat and quiet, peaceful."

Heatherlands

Forest and Pine

"Skoon, 'n pragtige omgewing."

Heatherlands

Forest and Pine

"George goeie area om alle kuslyne te besoek en baie eetplekke om omgewing. Nice."

Heatherlands

57 on Plover

"Beautiful;!"

Heatherlands

Tumberry Apartment

"Baie sentraal om vinnig by ander plekke uit te kom."

Heatherlands

Plantasieweg Villas

"Baie netjiese, stil area. Maklike toegang tot hoofroetes. Lekker plek vir stap en draf."

Heatherlands

57 on Plover

"Stil en veilige buurt."

Heatherlands

Rozenhof Gaste Eenhede

"Dit is 'n veilige omgewing en binne bereik van die sakekern."

Heatherlands

Outeniqua enRoute

"Baie netjiese omgewing en nie in die bedrywige deel van George nie, maar wel naby die hospitaal indien jy dit sou nodig kry."

Heatherlands

Plantasieweg Villas

"Goeie basis om omgewing vanaf te verken."

Heatherlands

Rozenhof Gaste Eenhede

"Rustige omgewing."

Heatherlands

Rozenhof Gaste Eenhede

"Heatherlands self is meer `n woonbuurt, maar jy kan maklik van daar af na enige plek in George gaan."

Heatherlands

Edennook

"Pragtige buurt. Loved it."

Heatherlands

Plantasieweg Villas

"Beautiful and quiet suburb."

Heatherlands

Plantasieweg Villas

"Goeie bestemming."

Heatherlands

Cherry Berry Guest House

"Outydse waardes en groot, pragtige tuine en baie boomryk."

Heatherlands

Skyways

"Pragtige, groen, rustige omgewing."

Heatherlands

Rozenhof Gaste Eenhede

"Beautiful, lush area with stunning homes, safe and welcoming. "

Heatherlands

Plantasieweg Villas

"Pragtige omgewing waar 'n mens veilig voel. Genoeg winkels en eetplekke."

Heatherlands

Skyways

"Baie boomryk en in 'n rustige omgewing."

Heatherlands

Pillow & Fern

"Dankie ons het ons tydjie in die area geniet."

Heatherlands

57 on Plover

"Ek sal enige tyd Heatherlands vir enige iemand aanbeveel."

Heatherlands

Devine Living

"Die area is baie veilige omgewing en naby winkels geleë, asook restaurante en winkelsentrums."

Heatherlands

Plantasieweg Villas

"It is a beautiful place and easy to travel around with."

Heatherlands

Cherry Berry Guest House

"Pragtige area, baie naby aan winkels."

Heatherlands

Cozy Cottages

"Ek het verlief geraak op George en die omgewing!"

Heatherlands

Devine Living

"George is a fantastic part of SA, love going there!"

Heatherlands

Devine Living

"Pragtige woongebied met die mooiste groen bome!"

Heatherlands

Avo&Oak Guesthouse

"Pragtige boomryke omgewing. Rustige buurt. Dit is 'n entjie weg van die winkels en die see."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem