Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Heidelberg

4.2 / 5  
volgens 62 resensies
Lees regte resensies van Heidelberg van 62 geverifieerde gaste.
Indien jy Heidelberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Heidelberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Heidelberg selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Heidelberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Heidelberg Selfsorg-eenhede - Gauteng

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heidelberg

Bergplaas bied verblyf in 2 gerieflike kothuise op 'n Protea Plaas in Heidelberg in Gauteng. Die 2 kothuise bied absolute privaatheid en lieflike uitsigte. Albei eenhede is ingerig vir selfsorg en beskik oor tweep...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heidelberg

Ancient Days Guest Cottage is in Heidelberg, die skilderagtige dorpie in Gauteng, geleë. Die gastehuis is 'n selfsorg-eenheid. Die historiese gebou is oorspronklik in 1903 as 'n stal vir 6 perde gebou en die poskoe...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heidelberg

HeidelRus Selfsorg bied 'n pragtige selfsorgkothuis wat in 'n privaat kompleks naby die N3 in Heidelberg, Gauteng geleë is. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, asook 'n ruim sit...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heidelberg

De Rust Gastehuis is reeds vanaf 1906 in die besit van die Bezuidenhout-familie, wat nog steeds die hoofhuis op die eiendom bewoon. Daar is dus geen gaste-akkommodasie in die hoofhuis nie. Alle gaste-eenhede is ap...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 15 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Heidelberg

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gauteng

Kiepersol Guest Farm is geleë in Suikerbosrand, Heidelberg. Ons het 3 selfsorg-eenhede en 'n groot braai-area vir gaste. Elke selfsorg-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n yskas,...


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Heidelberg

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gauteng

L'Abondant Vinge Stone Cottages is bekoorlike, ongekunstelde kothuise op die oewer van die Suikerbosrivier. Dié kothuis is sowat 'n uur se ry van Pretoria af en net 18 km vanaf Heidelberg, wat dit ideaal maak vir '...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Gauteng

Die Melkstal bied verblyf in 'n selfsorg-eenheid op 'n plaas in privaat besit in Gauteng, net 35 minute se ry van Heidelberg af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van die gedruis van ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Henley On Klip, Gauteng

The Ugly Duckling is aan die Kliprivieroewer in Henley on Klip langs die R59 tussen Johannesburg en Vereeniging. Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -lee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Henley On Klip, Gauteng

Zen Paradys Akkommodasie is in die bekoorlike dorpie, Henley on Klip geleë. Dié dorpie is net 'n uur se ry vanaf Johannesburg en dis die perfekte wegbreekplek uit die stad. Hierdie ateljeewoonstel is op die eien...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vaal Marina, Gauteng

Klipkraal is 'n gasteplaas, 38 km suid van Heidelberg en 9 km vanaf Vaal Marina. Die gasteplaas is die ideale bestemming vir gaste wat van die stadsgeraas wil wegbreek. Die plaas skuil tussen die heuwels van die Sui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Heidelberg selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Heidelberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Heidelberg akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za