Resensies van Heidelberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Heidelberg bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.23 uit 5 gekry volgens 62 resensies.
Naomi T. - 23rd March 2020
staying in Heidelberg
It’s only for staying over when you have a long way to travel. The town looks tired and run down.
Derek P. - 15th March 2020
staying in Heidelberg
See stars.
Jakomarie R. - 10th March 2020
staying in Heidelberg
Mooi skoon. Netjiese dorp.
Leonard O. - 9th March 2020
staying in Heidelberg
Wonderlike klein dorpie, plattelandse gevoel, maar naby stede.
Theo B. - 17th February 2020
staying in Heidelberg
Google things to do en jy is verstom oor die min om te doen/sien. Daar is egter die Erfenis Museum met heerlike bier en 'n eetplek; Die Klipkerk - woon sommer die Sondagdiens by in jou kortbroek want hulle is baie gasvry; besoek van die vele historiese geboue; die karwag by die kerk het ons ingelig!
Marinda L. - 17th February 2020
staying in Heidelberg
Ek was verbaas om so mooi dorpie te sien, my eerste keer, en is regtig 'n pragtige plek. Sal beslis weer gaan besoek.
Marie M. - 30th December 2019
staying in Heidelberg
Nooit besef Heidelberg het so 'n ryk geskiedenis nie. Heerlike kuierplekkies soos Sweatpea and Maple, asook Goud en Diamante.
Magda H. - 16th December 2019
staying in Heidelberg
Mooi plattelandse dorpie.
Arno P. - 3rd December 2019
staying in Heidelberg
Puik.
Megan L. - 14th November 2019
staying in Heidelberg
Heidelberg is 'n fantastiese mooi dorpie! Almal moet dit besoek.
Wium V. - 28th October 2019
staying in Heidelberg
Uiters interessante besienswaardighede.
Magriet V. - 26th October 2019
staying in Heidelberg
Ek hou baie van Heidelberg. Dankie.
Sandra L. - 7th October 2019
staying in Heidelberg
Dit is 'n pragtige en rustige klein dorpie.
Sj B. - 1st October 2019
staying in Heidelberg
Sal nie sommer Heidelberg toe gaan vir vakansie nie.
Sune H. - 27th September 2019
staying in Heidelberg
Pragtige dorpie.
Yvonne B. - 17th September 2019
staying in Heidelberg
Lieflike ou dorpie. Sal dit graag vir langer wou besoek.
Hannelene . - 6th August 2019
staying in Heidelberg
Mooiste dorpie!
Elmarie D. - 23rd April 2019
staying in Heidelberg
Heidelberg is gerieflik naby Pretoria met baie geskiedenis. Wanneer ek weer na Heidelberg toe gaan, sal ek beslis weer by Heidelberg Kloof tuis gaan.
Lizette V. - 24th March 2019
staying in Heidelberg
Heerlike gekuier en gekoop by Diamante en Goud. Hoor die plek is in die mark, jammer daaroor, want dit is regtig 'n baie spesiale plek.
Henry B. - 12th March 2019
staying in Heidelberg
Ek het net bietjie gesukkel om die plek te kry. Die aanwysings borde is nie so verbruikersvriendelik nie.
Elmarie H. - 3rd March 2019
staying in Heidelberg
Dit is my geboortedorp en dus baie na aan my hart.
Hester M. - 25th February 2019
staying in Heidelberg
Heidelberg 'n pragtige dorp.
Heinrich B. - 21st January 2019
staying in Heidelberg
Baie mooi en rustige dorp.
Nanette V. - 29th October 2018
staying in Heidelberg
Pragtige plek. Moontlik tree ons daar af oor tien jaar.
Joey S. - 1st October 2018
staying in Heidelberg
Dit is ‘n baie mooi dorp. Die ou geboue is pragtig.
Lynda H. - 9th August 2018
staying in Heidelberg
Diamante en Goud Koffiewinkel was my gunstelling plekkie wat ek besoek het. Pragtige winkel en lekker koffie! Die nuwe Mall is pragtig! Ek was verbaas oor hoe lekker dit is in Hedelberg!
Bets F. - 29th May 2018
staying in Heidelberg
Pragtige dorp en mooi omgewing. Daar is wel baie om te sien en 'n besoek werd.
Yvonne S. - 23rd April 2018
staying in Heidelberg
Die doel was om naby Karan Beef te wees vir Jhb2C.
Monize K. - 18th December 2017
staying in Heidelberg
Ek is mal oor die dorp, het afgelope 2 jaar troues daar bygewoon.
Michiel Coenraad E. - 13th November 2017
staying in Heidelberg
Dit is 'n besondere plek met wonderlike, historiese inslag.
Debbie C. - 24th October 2017
staying in Heidelberg
I loved Heidelberg, it is a lovely peaceful place filled with history.
Spanner V. - 9th October 2017
staying in Heidelberg
Lieflike dorpie.
Piet F. - 11th September 2017
staying in Heidelberg
Mooiste dorp!
Nicolaas S. - 25th August 2017
staying in Heidelberg
Interessante, geskiedkundige ou dorp.
Gert W. - 17th July 2017
staying in Heidelberg
Dit is maar 'n eensydige antwoord, want ons het terug gekeer na Heidelberg as ons tuiste na drie jaar in die buiteland. Die dorpie is waarlik 'n klein juweel nie te ver van die stad nie. Spandeer gerus tyd om meer van die dorp se geskiedenis te leer.
Michiel Coenraad E. - 10th July 2017
staying in Heidelberg
Heidelberg het nog altyd 'n besondere bekoring gehad (die omgewing en sy mense ingesluit).
Reinhardt F. - 1st June 2017
staying in Heidelberg
Lieflike dorpie, reisigers moet besef die reëls en tye wat in die stad geld, geld nie hier nie. Gaan rus en geniet die dorp en omgewing. Pas aan by die korter winkelure en jy sal weer verkwik voel.
Dirk K. - 1st June 2017
staying in Heidelberg
Sal altyd weer in Heidelberg gaan bly.
Thomlyn J. - 4th May 2017
staying in Heidelberg
Heidelberg is 'n lieflike dorpie. Pragtig.
Riana H. - 2nd March 2017
staying in Heidelberg
Awesome plek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za