Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Herold

4.1 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Herold van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Herold besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Herold.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Herold akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Herold Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Herold Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Herold

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Glen Barrie, George

Old Oak is in Glen Barrie, 'n stil area in George aan die voet van die Outeniekwaberge geleë. Dié stad is bekend vir sy gholfbane, pragtige strande en wandelroetes deur woude en oor berge. Die huis bied slaapple...

Vanaf
R3 320
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Misty Orchards bied selfsorgverblyf op 'n werkende vrugteplaas genaamd Waboom Plaas. Dutoit Agri besit Waboom en is een van Suid-Afrika se grootste agri-vervaardigers. Die selfsorg gastehuis lê teen die skuinstes v...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fernridge, George

Little Fern and Peace Lilly bied gerieflike selfsorgverblyf in Fernridge, George. Hierdie instansie bestaan uit twee eenhede, naamlik Little Fern Selfsorg, wat slaapplek vir 4 gaste bied of die Peace Lilly Suite, '...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Fernridge, George

Stacie's Cottage is 'n selfsorgkothuis in die rustige woonbuurt Fernridge in George en skuil aan die voet van die Outeniekwaberge. Die kothuis is stapafstand vanaf die George Botaniese Tuine - net 300 m van die hek ...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fernridge, George

The Owl Apartment is 'n selfsorg-duplekseenheid wat langs die eienaar se huis in George geleë is. Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede geleë. Die woonstel het ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fernridge, George

The Railway Cottage is in 'n rustige buurt in George in die voorheuwels van die Outeniekwaberge geleë. Verblyf beskik oor 2 kothuis wat slaapplek bied aan 2 en 4 gaste. Die Railway-kothuis bied slaapplek aan 4 gas...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heatherlands, George

Pillow & Fern is in 'n woonbuurt in George aan die voet van die Outeniqua-berge geleë en het 'n pragtige uitsig oor die plantasie en George Peak. Die selfsorgwoonstel is ideaal vir paartjies wat die Tuinroete en om...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heatherlands, George

Forest and Pine bied gerieflike selfsorgverblyf in George. Dit skuil aan die voet van die Outeniquabergreeks met betowerende uitsigte. George is die perfekte ligging om die Tuinroete te ontdek. Dit is ook baie sentr...

30% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 450
R1 015
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glen Barrie, George

Private En-suite @ Plane is 'n gerieflike eenheid vir 2 gaste in Glen Barrie. Dit is veilig en privaat met eie ingang en tuinhoekie. Die eenheid het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n privaat en suite-badkamer ...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Lodge in George, Tuinroete

Highlands Lodge is geleë in die Waboomskraalvallei, amper halfpad tussen Oudtshoorn en George op die N12. Dit is 'n klein toevlugsoord in die Outeniekwaberge op die Tuinroete. Die lodge het 'n uiters rustige, natuu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]