Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Hersham

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hersham bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 11 resensies.

Hersham

A Bit of Home

"Die mooiste, skoonste, goed versorgde dorpie wat ek al gesien het. Ek is verlief op die area. Lekker naby Hartenbos en Mosselbaai. "

Hersham

A Bit of Home

"Skoon, mooi en netjies."

Hersham

Roes in Vrede

"Baie sentraal. "

Hersham

A Bit of Home

"Het ongelukkig nie tyd gehad om te eksploreer nie. Dit is 'n sentrale Suid-Kaap bestemming tussen George en Mosselbaai en vanselfsprekend 'n baie mooi omgewing met 'n groot verskeidenheid toeriste-aantreklikhede. "

Hersham

Strandloper Holiday House

"Heel lekker rustig, maar nie kindervriendelik nie."

Hersham

A Bit of Home

"Pragtige plek en naby die see!"

Hersham

A Bit of Home

"Natuurskoon en rustige area."

Hersham

Dream @ Dolphins

"Ken die area goed en Glentana het 'n wonderlike strand. Naby Groot Brakrivier en wonderlike plekkies en restaurante om te besoek. "

Hersham

Dream @ Dolphins

"Baie rusting."

Hersham

Seven Gables

"Die oulikste dorpie met baie vriendelike mense. Area en strande is skoon, daar lê nerens enige rommel rond nie. Sea Gypsey en Kaai 4 Braai is plekkies wat definitief deel van jou vakansie planne moet uitmaak! Uitstekende diens gekry en die kos was uit die boonste rakke!"

Hersham

Seven Gables

"Pragtige en rustige plekkie met die lieflike see en pragtige natuur."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem