Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Heuwelkruin

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Heuwelkruin van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Heuwelkruin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Heuwelkruin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Heuwelkruin akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Heuwelkruin Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Heuwelkruin Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Heuwelkruin

Vanaf
R2 990
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Paradys, West Hill

Amber Crest House is 'n selfsorghuis in die stil Knysna Heights-woonbuurt wat op die berge, omgewing en die Simola-area in die noorde uitkyk. Dié huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind. Die huis het 'n pri...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradys, West Hill

Protea Gastehuis skuil in die hartjie van Knysna, in die woonbuurt Paradise. Ons het 3 houtkothuise in 'n groot subtropiese tuin met lieflike uitsigte oor Knysna se strandmeer. Loerie Kothuis het 2 slaapkamers, 2 b...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Knysna, West Hill

Klipmuur Tuin is in die buitewyke Westhill in Knysna geleë, net 1,2 km van Knysna se middedorp af en 1,5 km van die Knysna Waterfront met 'n rits restaurante en winkels af. Die tuinkothuis het slaapplek vir 3 gast...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradys, West Hill

Estuary Rest is 'n luukse selfsorgkothuis teen die berghange bo Knysna met asemrowende uitsigte oor die strandmeer en die beroemde Knysnakoppe. Hier kan gaste saans rustig 'n drankie om die vuur op 'n privaat dek g...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Paradys, West Hill

A View from Paradise bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis met 'n pragtige uitsig oor die Knysnameer. Dié huis is in Knysna Heights, 2 km vanaf die middedorp en 2,4 km vanaf die Knysna Waterfront. Di...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 300
R1 380
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Knysna, West Hill

2 Agnar Mews is 'n selfsorg-meenthuis in 'n klein kompleks in Knysna. Die perseel spog met lieflike uitsigte oor die Knysna-strandmeer en die welbekende Knysnakoppies vanaf die balkon en vanuit die hoofslaapkamer. ...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Paradys, Knysna

Paradise View se luukse woonstel is in Knysna geleë. Dis gerieflik naby winkels, restaurante en verskeie doendinge en besienswaardighede geleë. Dit bied pragtige uitsigte oor die Knysnameer en die bekende Knysna-k...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Paradys, Knysna

Guinea Fowl Lodge is ideaal geleë: Dit is 2 minute se stap vanaf die middedorp en strandmeer en weg van die besige hoofweg af. Elke slaapkamer is smaakvol ingerig en het sy eie balkon wat ongelooflike uitsigte op d...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paradys, West Hill

Paradise Heads Self-catering bied gaste-eenhede in Knysna. Dié gastehuis is net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede en geriewe in die dorp. Daar is 5 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste....

Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Paradys, West Hill

Prospect Cottage is 'n drieslaapkamer-selfsorghuis wat volledig toegerus is vir selfsorg en slaapplek bied aan 6 gaste. Die ruim huis spog met 'n goed-toegeruste kombuis, oopplan-leefarea en -eetarea. Die leefarea h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]