Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Gastehuise (12)
Indien jy Hospital Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Hospital Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hospital Park gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hospital Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hospital Park Gastehuise - Polokwane

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R1 426
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moregloed, Hospital Park

Hierdie unieke, privaat gastehuis word besit en bestuur deur Santie McDermott en is in 2007 geopen. Die gastehuis word omring deur groot inheemse bome, varings, palmbome, broodbome en baie ander tropiese en subtropi...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park

Marlot Guest House is in 'n stil buurt in Polokwane naby die middestad en winkelsentrums geleë. Dié lieflike grasdakgastehuis bied gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid. Dis ideaal vir gaste wat die omgewing s...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moregloed, Hospital Park

African Roots Guest House is in Polokwane, tussen die middestad en die voorstede Bendor en Welgelegen. Dié gastehuis bied stil en gerieflike verblyf met warm gasvryheid en 'n rustige atmosfeer. Dit vorm deel van di...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moregloed, Hospital Park

61 On Ireland is 'n pragtige rotsdorp, aan die buitewyke van Polokwane se sakekern, in 'n stil woonbuurt, tog is dit steeds naby al die geriewe en winkels. Dié luukse instansie is geleë in die hartjie van dié str...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park

Polokwane Place is in 'n boomryke woonbuurt in Polokwane en bied luukse verblyf naby die middedorp wat dit ideaal maak vir sake- en vakansiereisigers. Gaste kan kies tussen die onderskeie kamers wat geskik is vir ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park

Stay on Plein is in Polokwane geleë en bied gerieflike verblyf vir gesinne, vriende en besoekers. Dit is naby winkels, restaurante en net 80 m vanaf Limpopo MediClinic geleë. Verblyf word in 5 afsonderlike eenh...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park

Victoria Place Guest House is 'n Victoriaanse-styl gastehuis in Polokwane, die stedelike kern van die Limpopo-provinsie en die belangrikste stad noord van Gauteng. Polokwane bied 'n oorvloed doendinge vir avontuurlu...

Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park

The Lofts Overnight Accommodation skuil in die hartjie van Polokwane se middestad en is maklik bereikbaar uit alle rigtings. Ons is 5 minute vanaf Peter Makoba-stadion en 'n Virgin Active-gimnasium, en is ook naby p...

Vanaf
R545
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park

Jorene's Guest House in Polokwane bied B&B en kan ook op 'n selfsorg-basis bespreek word. Dit word deur die eienaar bestuur en is die ideale oornagplek naby verskeie geriewe. Die verblyf by Jorene's Guest House bes...

Vanaf
R875
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park

Devenish Guest House is 'n ouderwetse gastehuis in die stad, Polokwane. Ons bied gerieflike akkommodasie en hartlike gasvryheid aan ons gaste. Akkommodasie word aangebied in 2 eenhede wat geskik is vir 'n gesin va...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]