Resensies van Jacobsdal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jacobsdal bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.31 uit 5 gekry volgens 13 resensies.
Jacobus S. - 6th August 2021
staying in Jacobsdal
Ek is jammer dat ons nie toeriste-inligting besoek het nie, dit sou die besoek waarskynlik meer sinvol gemaak het.
Hugo V. - 6th January 2021
staying in Jacobsdal
As jy afdraai van die N12 is die pad na Jacobsdal baie sleg. Daar is baie slaggate op die pad. In Jacobsdal is daar nie veel om te sien nie, die prys van vleis by die slaghuis was baie bekostigbaar.
Pine P. - 9th November 2020
staying in Jacobsdal
Net nog 'n klein dorpie in die Vrystaat.
Jimmie P. - 26th October 2020
staying in Jacobsdal
Dit is so jammer dat die Landzicht Wynkelder toegemaak het. Dit was altyd 'n landmerk en besienswaardigheid in Jacobsdal. Die plek was vervalle toe ons dit gaan besoek het.
. - 11th March 2019
staying in Jacobsdal
Met wonderful people at Spar (Jannie and his staff). Beautiful church. Must return for some photo's.
. - 12th February 2018
staying in Jacobsdal
Baie mooi en skoon dorpie, vriendelike mense.
. - 13th January 2018
staying in Jacobsdal
Baie stil, maar netjiese dorpie. As jy nie lus is vir warm kry nie, gaan eerder vroeg in die winter of laat in die lente.
. - 16th October 2017
staying in Jacobsdal
Vriendelike mense.
. - 29th June 2017
staying in Jacobsdal
Jacobsdal het my verras met al die geskiedkundige plekke wat mens daar te sien kry. Die ou blokhuis, die pragtige wit kerk en die ander ou geboue. Dit is ook net 'n klipgooi weg van Magersfontein af. As mens hou van historiese dinge is hierdie dorpie 'n moet sien.
. - 22nd December 2016
staying in Jacobsdal
Mense is baie vriendelik en behulpsaam.
. - 9th May 2016
staying in Jacobsdal
Vir die persone wat belangstel in geskiedenis is daar heelwat besoekpunte. Die inwoners is vriendelik en gesellig. Spar se ure wat dit oop is vir besigheid oor 'n naweek is ook gerieflik.
. - 14th March 2015
staying in Jacobsdal
Die begraafplaas in Jacobsdal is besonders - veral die bome en struike.
. - 26th January 2015
staying in Jacobsdal
Daar is 'n gawe Spar vir voorrade. Die dorp se strate is in 'n haglike toestand.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]