Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Jansenpark

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Jansenpark van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Jansenpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jansenpark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jansenpark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jansen Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jansenpark Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jansenpark

Up21 bied bekoorlike selfsorgwoonstelle in Boksburg. Hierdie eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe. Verblyf word aangebied in 7 elegant-versierde woonstelle. D...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Jansenpark

Vanaf
R599
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boksburg, Gauteng

Rudman Townhouses bied bekoorlike selfsorgwoonstelle in Boksburg. Dié eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe. Rudman Townhouses bestaan uit 2 eenslaapkamer-woo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Boksburg, Johannesburg

The Armagh Guesthouse bied gerieflike B&B met 'n Ierse tema in Boksburg. Dié dorp bied winkelsentrums, waterparke en maklike toegang tot ander trekpleisters. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié h...

Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
Hotel in Boksburg-Wes, Johannesburg

Europrime Prime Boutique Hotel is 'n eksklusiewe, luukse hotel met konferensiegeriewe. Die hotel het nou by die Europrime Hotelgroep aangesluit. Alhoewel ons besig is met aanbouings, is ons steeds oop en bied steeds...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beyerspark, Johannesburg

Afrique Boutique Hotel is in Johannesburg geleë, die grootste stad in Suid-Afrika. Die stad is bekend vir sy geskiedkundige museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Die hotel bied die perfekt...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Boksburg, Johannesburg

Sleep on Flamingo bied gerieflike verblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaars se eiendom in Boksburg. Die stad spog met 'n verskeidenheid besienswaardighede, van winkelsentrums tot waterparke, en bied maklike toegang...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beyerspark, Johannesburg

Airport Garden Boutique Hotel bied gastekamers in Boksburg, sowat 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg. Verblyf by Airport Garden Boutique Hotel beskik oor 12 unieke kamers. Die kamers het...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Boksburg, Johannesburg

Kay's Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg. Dié kompleks is sowat 9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 2 kamers en ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 650
R1 403
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bardene, Johannesburg

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 6 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Dié kompleks is ideaal geleë, minder as 10 km van O.R. Tambo Internasion...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R808
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bardene, Impala Park

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is ideaal geleë minder as 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié woon...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Jansenpark akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za