Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Jatniel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jatniel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jatniel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jatniel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jatniel Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Jatniel

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pomona, Johannesburg

Avant Garde Lodge is 'n luukse B&B net buite die middestad met maklike toegang tot die internasionale lughawe, winkelsentrums, vermaak en sakegebiede. Hier by die lodge sal jy so tuis voel soos by jou eie huis met u...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pomona, Johannesburg

AfricaSky is 'n luukse executive lodge, 10 km van O.R Tambo Internasionale Lughawe. Die lodge is in 'n pragtige tuin wat privaatheid aan gaste bied met 'n private ingang. Hierdie eienaar-bestuurde lodge straal warm ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Benoni, Johannesburg

Aerodrome Lodge bied rustige verblyf in Northmead, Benoni. Verblyf is beskikbaar in kamers wat elk geskik is vir 2 gaste en het elk 'n privaat ingang. Die kamers het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n pri...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Kemptonpark, Johannesburg

Marechelle Country Estate bied B&B-verblyf in Kemptonpark en is sentraal geleë, slegs 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die dorp spog met 'n verskeidenheid doendinge van winkelsentrums, waterparke, en ...

10% af Aanbod!
VanafR795
R716
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Farramere, Benoni

Summer Garden Guest House (The Palms) is in Farrarmere, Benoni geleë. Verblyf word gebied in 10 stylvolle kamers en 2 houthutte met privaat ingange en vee- en donsveerbeddegoed. 5 kamers het lugversorging. Elke k...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Atlasville, Johannesburg

The Pheasant bied 'n rustige wegbreek in die stad Boksburg in die Oos-Rand, net 13 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Gerieflike verblyf word in 'n selfsorg-ateljeewoonstel op 'n woonerf waar die eienaars w...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR944
R614
per nag, vir 2 mense
B&B in Marister, Benoni

Sleg 20 minute se ry van O.R. Tambo Lughawe, wag ’n spesiale plek vir alle gaste. Marister is aan die grens van Kempton Park, Bredell Agricultural Holdings en Benoni Agricultural Holdings geleë. Dis ’n pragtige...

Vanaf
R698
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Rynfield, Benoni

Olive Branch Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Benoni. Dit is naby verskeie besienswaardighede en net 18,5 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die kothuis het 'n privaat ingang en ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Kemptonpark, Bonaero Park

Outlook Lodge OR Tambo bied B&B-verblyf en is sowat 8 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die lodge is die ideale oornagplek vir gaste wat naby die lughawe wil bly. Verblyf word in 18 individueel versierde...

Vanaf
R1 293
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bredell, Johannesburg

Ikwekwezi Guest Lodge is 'n 4-ster-lodge wat in die stil voorstad van Bredell in Kempton Park in Gauteng geleë is. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie vir 'n vakansie- of sakewegbreek ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]