Geverifieerde Resensie

Jeffreys Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jeffreys Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 716 resensies.

Marina Martinique, Jeffreysbaai

Marina Martinique 1297

"Asemrowend pragtig, luuks, modern, veilig, rustig en goed geleë."

Jeffreysbaai

Hancke Holiday Apartments

"Perfekte vakansiedorp vir enige ouderdom groep."

Wavecrest, Jeffreysbaai

@ Home JBay

"Dis 'n lekker stil en rustige area"

Wavecrest, Jeffreysbaai

@ Home JBay

"Mooi en naby die see. Jy hoor hom heerlik ruis."

Jeffreysbaai

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation

"Regtige lekker plekkie en is regtig rolstoelvriendelike dorpie."

Wavecrest, Jeffreysbaai

@ Home JBay

"Pragtige omgewing met baie dinge om te doen elke dag. Baie sentraal geleë. Baie uitkykpunte met bankies waar mens kan sit en die see geniet."

Marina Martinique, Jeffreysbaai

Hummingbird 23 Houtboschbay

"Baie netjies, goed versorg, veilig."

Jeffreysbaai

Paradise On Sea Holiday Apartments

"Goeie visvangplek. Net geen privaat hospitaal as daar ‘n nood is, mense moet al die pad Port Elizabeth toe ry."

Wavecrest, Jeffreysbaai

Surf Point 6

"Sentraal, stil omgewing."

Marina Martinique, Jeffreysbaai

Milkwood 315

"Lieflike omgewing! Min winkels in die area, wat dit 'n baie rustige atmosfeer gee, maar tog nie te ver van die winkelsentrum dat dit ongerieflik was nie. Strande pragtig, en mense vriendelik. Baie goeie plek vir enige iemand om te gaan ontspan."

Jeffreysbaai

Aquarius B&B

"Everything depends on what you came for! For me, it was a perfect destination for what I wanted to do. "

Jeffreysbaai

Hancke Holiday Apartments

"Wonderlike dorpie met vriendelike mense. "

Marina Martinique, Jeffreysbaai

La Caribe 55

"Lieflike, veilige en rustige omgewing. Pragtige uitsigte en genoeg vir die kinders en grootmense om te doen."

Jeffreysbaai

Mentors Country Estate

"Ons kamp elke jaar in Jeffreysbaai. Dis 'n great bestemming."

Wavecrest, Jeffreysbaai

Bay Cove Inn

"Mooi skoon area met vriendelike mense."

Marina Martinique, Jeffreysbaai

Marina Martinique B&B

"Die plek is puik. Vriendelike mense en great ontbyte. Beste gastehuis wat ek al gebly het. Hoogs aan te beveel."

Wavecrest, Jeffreysbaai

Bay Cove Inn

"Lekker uit die gedruis van Jeffreysbaai se hoofstrand. Daar is ook alles wat nodig is in Wavecrest as omgewing besoek tydens baie besige tyd, soos Spar, Clicks, Restaurant en lekker snuffel winkels."

Wavecrest, Jeffreysbaai

The Bushwillow Jeffreysbaai

"Die strate het aandag nodig en die straatname se aanwysers kort duidelike verf."

Ferreira Town, Jeffreysbaai

Waterkant 2

"Great place for people that enjoy their space and love tranquillity."

Wavecrest, Jeffreysbaai

Bay Cove Inn

"Jeffreys Bay is een mooie plaats met mooie stranden. Wil je uit eten ga da naar Kitchen Windows, leuk restaurant, lekker eten. Wel van tevoren reserveren."

Blad
Blad 22 - Wys 631 tot 660
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang