Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
Hotelle (5)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Johannesburg SSB

3.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Johannesburg SSB van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Johannesburg SSB besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Johannesburg SSB.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Johannesburg SSB akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Johannesburg CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Johannesburg SSB Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Johannesburg SSB

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R720
per nag (plek vir 2)
B&B in Houghton Landgoed, Johannesburg

Upper Houghton Guesthouse bied B&B in Houghton, Johannesburg. Die gastehuis bied outydse sjarme, hoë plafonne en houtvloere. Upper Houghton Guesthouse beskik oor 3 kamers wat individueel versier is. Die kamers het...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

GL Cottages bied 21 en suite-kamers, sommige daarvan is klipkothuise met grasdakke. Ons is ideaal geleë in Observatory in Johannesburg. Elke kamer het sy eie tema, van 'n Afrika-tema tot 'n eenvoudige Engelse tema...

Vanaf
R3 140
per nag, vir 2 mense
Hotel in Houghton Landgoed, Killarney

10 2nd Avenue Houghton Estate is 'n luukse boetiekhotel wat in lowerryke ontwerperstuine versteek is en in die eksklusiewe woonbuurt, Houghton Estate, geleë is. Die villa het 12 Luxury-kamers, 2 Executive-kamers ...

Voorkeurvennoot
25% af Laaste Kans!
VanafR1 500
R1 125
per nag, vir 2 mense
Hotel in Killarney, Johannesburg

Villa Simonne is 'n Art Deco-hotel in die hartjie van Houghton wat verblyf bied en ook dien as 'n venue vir konferensies en ander geleenthede. Villa Simonne kombineer 'n eksklusiewe ligging met 'n asemrowende landsk...

Vanaf
R4 995
per nag (plek vir 2)
Hotel in Houghton Landgoed, Johannesburg

The Residence is in die historiese voorstad Houghton geleë, wat ook die tuiste was van verskeie beroemdes insluitend voormalige President Nelson Mandela. The Residence het 'n bekoorlike, stille waardigheid en spog ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Westcliff

Dié gastehuis is in 'n sentrale, rustige deel van Johannesburg geleë en bied gerieflike toegang tot die hoofweë. Parkview is deel van die Rosebank-omgewing en die dieretuin, Orient Express Westcliff Hotel en Park...

Vanaf
R1 473
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Houghton Landgoed, Killarney

Foxwood House is 'n elegante boetiekhotel met welige tuine op 10 hektaar in Houghton, Johannesburg. Dit is 'n rustige hawe met 'n ou wêreldse sjarme en naby Sandton en Rosebank se sakekerns, asook Johannesburg se m...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kensington, Johannesburg

Spacious Garden Cottage is 'n selfsorgkothuis in 'n privaat tuin op die eienaar se perseel in Jeppestown, Johannesburg. Dis sentraal geleë naby die middestad en omliggende dele soos Maboneng, Eastgate en Bedfordvie...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Auckland Park, Brixton

Twickenham Villa's, Varsity View en Melville Heights is in die hartjie van Aucklandpark, Johannesburg geleë. Dit bied verskeie selfsorgkothuise (ateljee, enkel en dubbel). Die eenhede is volledig toegerus met DStv ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkview, Randburg

Maison Jacaranda is 'n verwelkomende gastehuis met 'n huislike atmosfeer wat in Johannesburg se lowerryke voorstede naby Rosebank geleë is. Dié gastehuis het luukse, ruim suites wat in 'n pragtige tuin geleë is. ...

Voorkeurvennoot
20% af Laaste Kans!
VanafR750
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Parkview, Westcliff

Remote Corner is in 'n beeldskone en stil, boomryke tuin in Parkview geleë. Hier kan jy ontspan en die stilte en die uitsig geniet terwyl jy luister hoe die voëltjies sing. Jy sal nie glo dat jy net minute buite d...

Vanaf
R1 076
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

Be My Guest Bed, Book & Breakfast is in 'n baie stil straat in die hartjie van Melville, Johannesburg geleë. Die stilte van die area, die talle boeke in die B&B en die voëllewe in die tuin help gaste om te vergeet...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Auckland Park, Brixton

Zietsies is op die hoogste koppie in Johannesburg geleë en bied 'n 180°-uitsig na die noorde, ooste en weste. Die eetkamer is gebou van glas en staal, wat dit die gevoel gee van 'n glashuis in die lug, en 'n uit...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brixton, Johannesburg

Zietsies at 104 Putney bied selfsorgverblyf in Brixton, minder as 200 m vanaf Zietsies Gastehuis. Die ateljeewoonstelle is op die hoek van Putney- en Chiswickstraat en bied die nodige geriewe vir selfsorg. Elke woo...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR910
R683
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Johannesburg

84 on 4th, bied elegante B&B-verblyf in die kulturele hart van Melville, Johannesburg. Om op die drumpel van die nuwerwetse 7de straat te wees, met meer as 20 gewilde kroeë en restaurante, geskenk- en boetiekwinkel...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melville, Johannesburg

The Space Guesthouse is die mees sentraal geleë gastehuis in die hartjie van die moderne Melville, naby die SABC, Media 24, Wits en die Universiteit van Johannesburg. The Space Guesthouse is geleë naby baie resta...

Vanaf
R686
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

B&B on 8th Avenue is 'n stil, moderne en gerieflike B&B in Melville. Dit is in 'n doodloopstraat aan die voet van die Melville Koppies Natuurreservaat. Daar is 4 unieke kamers wat nie jou beursie te maer sal maak ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Saffron Guesthouse is in Melville, Johannesburg, 'n area wat bekend is vir sy pragtige roetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Melville Koppies Natuurreservaat, Lindfield Victorian House Muse...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R330
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brixton, Johannesburg

Pragtige Brixton bied 'n rustige ateljeewoonstel op die eienaar se erf in Brixton - 'n ideale plek om te herlaai en veilig te voel. Dit is in die middel van geriewe, soos Wits Universiteit, UJ Universiteit, en naby ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houghton Landgoed, Johannesburg

Cape Dutch Mansion is in Houghton Landgoed in Johannesburg. Die gastehuis is ideaal geleë, reg langs 'n golfbaan, die Johannesburg Dieretuin, die Nasionale Oorlog- en Vervoer Museum, Rooibus-rutte, Gautrein, en die...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Welkom by die Johannesburg SSB akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za