Geverifieerde Resensie

Jongensfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jongensfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 123 resensies.

Jongensfontein

Amazing Modern Beach House

"Mooi dorpie met vriendelik mense!"

Jongensfontein

Alika's

"Veilig, stil, mooi kuslyn. Naby Stilbaai vir winkels en restaurante. "

Jongensfontein

Fonteinhutte Self-catering Apartments

"Vriendelike inwoners en 'n baie skoon dorp."

Jongensfontein

SeeBries

"Baie stil snags. 'n Veilige plek vir kinders ook."

Jongensfontein

Little Rock Guest House

"Baie stil en rustig. Geen gejaagdheid."

Jongensfontein

Alika's

"Baie lekker plek."

Jongensfontein

Tidal Pools Self-catering Apartments

"Jongensfontein is beslis een van ons gunsteling bestemmings en sal dit weer besoek. Dit is skoon netjies en veilig."

Jongensfontein

Amazing Modern Beach House

"'n Heerlike vakansiebestemming, veilig en mooi natuur."

Jongensfontein

SeeBries

"Jongensfontein is seker een van die mooiste kusdorpies langs ons kus. Sekerlik 'n plek waar almal een maal moet besoek."

Jongensfontein

Leben Seehuisie

"Hier voel dit asof die natuur nog 'n kans gegun word om 'n bestaan te maak."

Jongensfontein

Fonteinhutte Self-catering Apartments

"Beslis 'n moet kuierplek en ek sal dit enige tyd weer besoek. Uitstekende verblyf en kostes is billik. "

Jongensfontein

Little Rock Guest House

"Die beste! Enig in sy soort! Uniek! Kos vir my siel!"

Jongensfontein

Seesig Chalets

"Pragtige, skoon, netjiese plek."

Jongensfontein

Leben Seehuisie

"As jy rus en vrede soek is dit die plek vir jou."

Jongensfontein

Amazing Modern Beach House

"Baie dankie aan die eienaar wat baie gasvry en georganiseerd is."

Jongensfontein

SeeBries

"The best ever."

Jongensfontein

Tidal Pools Self-catering Apartments

"'n Absolute weggesteekte juweel."

Jongensfontein

Tidal Pools Self-catering Apartments

"Pragtige kusdorpie met vele aktiwiteite vir die hele familie."

Jongensfontein

SeeBries

"Mooi skoon en rustige dorpie, sal weer terug gaan. Natuurskoon mooi met staproetes om te doen. "

Jongensfontein

Seesig Chalets

"Oulike en rustige vakansiedorpie met 'n ontspanne vakansie-atmosfeer. "

Jongensfontein

Alika's

"Pragtige omgewing en natuurskoon."

Jongensfontein

Fonteinhutte Self-catering Apartments

"As 'n mens van stilte en rustigheid hou, is dit 'n ideale vakansiedorp. "

Jongensfontein

Leben Seehuisie

"As jy lief is vir die see, is dit die plek om na te gaan."

Jongensfontein

Leben Seehuisie

"Jongensfontein is een van ons gunsteling vakansiebestemmings."

Jongensfontein

Leben Seehuisie

"Jongensfontein is 'n asemrowende klein dorpie met fantastiese uitsigte oor die oseaan vanaf omtrent enige plek in die dorp. Baie netjiese en skoon dorpie met aangename mense."

Jongensfontein

Alika's

"Ons is baie lief vir Jongensfontein. Dis al jare lank een van ons familie se gunstelling vakansiebestemmings."

Jongensfontein

Seesig Chalets

"Fantastiese plek, my droom om daar te kan bly. Stilbaai beslis ons gunsteling."

Jongensfontein

Leben Seehuisie

"Ek het die see nog nooit so mooi gesien nie."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang