Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (1)
Wildsplase (5)
Hotelle (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (4)
Indien jy Jozini besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jozini.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jozini akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jozini Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jozini Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Jozini

Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hluhluwe, Olifantkus

Aloe View Rock Lodge is geleë op 'n privaat wildplaas na aan die Lebombo-bergreeks in Hluhluwe in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte weg van die gedrui...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Hluhluwe, Olifantkus

Zululand Lodge is 'n tente-kamp in privaat besit in die 800 hektaar uKuwela-bewarea in die hartjie van die Olifantkus in die noorde van KwaZulu-Natal. Dis naby die dorp Hluhluwe, die gewilde Hluhluwe-iMfolozi-park e...

Vanaf
R8 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongola, Olifantkus

AmaKhosi Safari Lodge is aan die oewer van die Mkuzerivier in die Amakhosi Privaat Wildreservaat in die noordelike deel van KwaZulu-Natal geleë. Die natuurlike saamvloei van riviermoeras en valleibosveld, die sambr...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mbazwana, Olifantkus

Izulu Water Eco-Lodge bied selfsorg-chalets en is sowat 21 km vanaf Sodwanabaai Nasionale Park en 85 km vanaf Hluhluwe geleë. Daar is 5 grasdakrondawels. Elke rondawel gebruik sonkrag en gas, en het 3 enkelbeddens...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Hluhluwe, Olifantkus

Chumbi Bush House is 'n privaat selfsorg-vakansiehuis in 'n privaat natuurreservaat met 'n onbeperkte uitsig oor die bosveld. Dit is die perfekte plek om te ontspan en is net 'n entjie se ry vanaf die St Lucia Wêre...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hluhluwe, Olifantkus

Tunzi Living is in die Kuleni Wildpark sowat 22 km buite Hluhluwe geleë. Dié lieflike ruim tweeslaapkamer huis is die ideale plek om te ontspan op die stoep en te kyk hoe die diere water drink. Hierdie selfsorghu...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hluhluwe, Olifantkus

umThiba Bush Lodge is in die hartjie van die Kuleni Wildpark - ‘n natuurlike sandwoud langs die Phinda Wildreservaat. Dis ook naby die St. Lucia Wêrelderfenisgebied. Gaste kan die natuur en wild van die dek af do...

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Hluhluwe, Olifantkus

Khangela Lodge is in die hartjie van Suidelike Maputaland geleë, net 16 km van die dorpie Hluhluwe af op pad na Sodwana. Dit maak deel uit van 'n privaat wildreservaat van 170 hektaar met sy eie sandwoud, doringvel...

15% af Naweke!
VanafR750
R638
per nag (plek vir 2)
B&B in Pongolapoortdam, Pongola

Rosegarden Guesthouse is in 'n rustige en veilige omgewing geleë. Pongola is op die Kingfisher Toerismeroete en bied 'n wye spektrum aktiwiteite aan soos tiervisvang by die Jozinidam, wildkyk by Ithala wildreservaa...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hluhluwe, Olifantkus

Hier kan jy kies tussen die tradisionele, die byderwetse en die snoesige! Bushwillow Collection: Tradisioneel, dis net die plek vir aandete, B&B-opsie. Hierdie lodge met rietplafonne is uiters huislik en kan 6 ga...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za