Geverifieerde Resensie

Kaap Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kaap Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2399 resensies.

Sutherland, Kaap Karoo

Solitude

"Sterland se sterrekyk was 'n wenner. Sou graag planetarium wou besoek maar ons het uit tyd uit gehardloop. Het SALT besoek met die gelukskoot dat hulle plek gehad het al was die webblad vol bespreek. OK winkel waar jy kryideniersware kan kry."

Sutherland, Kaap Karoo

Die Heks se Huis

"Rustig en wonderlike wegbreek met gasvrye mense."

Prins Albert, Kaap Karoo

Casa Milorca

"A lovely Karoo town with friendly people. The Rude Chef restaurant was great."

Sutherland, Kaap Karoo

Malan's Rust

"Regtig een van daardie "bucket list" plekkies. Die mense en atmosfeer is eg Karoo - stilte, vrede, sielsverkwikkend. Net jammer ons het nie geweet dat ons moet vooraf bespreek vir 'n toer om tot bo by SALT te ry nie."

Sutherland, Kaap Karoo

Die Heks se Huis

"Bespreek ook jou plek by restaurante, hulle het min plek vir mense."

Sutherland, Kaap Karoo

The Whitehouse Inn

"Wonderlike dorp en die sterretoer is ongelooflik."

Prins Albert, Kaap Karoo

Brakdakkie Guest Cottages

"Mooiste, mooiste dorp! Ons het by Rude Chef geëet. Henriette is 'n wonderlike gasvrou en die kos was uitstekend. Die Swartbergpas was verruklik! Ons het dit werklik baie geniet. Baie, baie dankie."

Sutherland, Kaap Karoo

Die Heks se Huis

"Ons het vanaf Merweville na Sutherland met die R356 (grondpad en vele hekke) gery. Dis aan te beveel. Ons het met 'n Ford Ecosport gery, sou nie met 'n gewone, plat motor dit doen nie."

Sutherland, Kaap Karoo

Malan's Rust

"The stargazing at Sterland was a big disappointment. The telescopes are outdated and you won't be able to see the planets. It is what it says it is - stargazing. When I spoke telephonically to the host at Sterland and mentioned looking at the planets, he made sure to call it stargazing but never once told me we wouldn't be able to see the stars."

Sutherland, Kaap Karoo

The V8 Guest House

"Gaan my gou weer sien."

Sutherland, Kaap Karoo

The Artist Cottage

"Pragtige dorp en mense."

Sutherland, Kaap Karoo

Stofkraal Gasteplaas

"Book your night show at the planetarium first then your accommodation. All the shows were fully booked during our stay. Definitely going back."

Prins Albert, Kaap Karoo

Casa Milorca

"Dit is 'n baie mooi dorpie met oulike eetplekke en vriendelike mense."

Sutherland, Kaap Karoo

Die Heks se Huis

"Sutherland is klein, maar daar is baie om te doen."

Prins Albert, Kaap Karoo

Koppie Cottage

"Puik restaurante en natuurlik is die Swartbergpas naby."

Merweville, Kaap Karoo

Kom Kyk Cottage

"We had an interesting experience - three boys (children) gave us a guided tour (walk through) of Merweville which we thoroughly enjoyed - they were well behaved, friendly and did not in any way beg or made a nuisance of themselves. We bought them each a cool drink and ordered them some toasted chicken sandwiches from the "Boekklub" restaurant as a reward for their effort which they really appreciated."

Prins Albert, Kaap Karoo

Casa Milorca

"Die pragtigste plekkie met 'n verrassing om elke hoek. Mens kan beslis nie net vir een nag hier oorbly nie."

Prins Albert, Kaap Karoo

Casa Milorca

"Wonderlike dorpie met lekker eetplekke."

Prins Albert, Kaap Karoo

Casa Milorca

"Soos altyd bly Prins Albert 'n heerlike dorp om te besoek met sy netjiese voorkoms, lekker eetplekkies en pragtige natuurskoon."

Sutherland, Kaap Karoo

Settle Inn

"Gasvryheid op sy beste. Restaurante ook baie lekker."

Prins Albert, Kaap Karoo

The Karoo Prinia

"Een van my gunstelingdorpe!"

Sutherland, Kaap Karoo

Lepel Lê

"Ek dink Sutherland is die beste plek vir enigeiemand wat geïnteresseerd is in die sterrekunde. Daar is nie 'n beter plek om te gaan sterre kyk nie, maar behalwe vir dit, is daar niks anders om te doen nie."

Sutherland, Kaap Karoo

Stofkraal Gasteplaas

"Sterrekyk altyd goed, moet net vroegtydig bespreek."

Prins Albert, Kaap Karoo

Die Stal

"Karoodorpie met lekker eetplekke, besienswaardighede en Saterdag is markiedag. Om Meiringspoort en Swartbergpas te ry was asemrowend."

Merweville, Kaap Karoo

Kom Kyk Cottage

"Lovely town. More people should go there."

Sutherland, Kaap Karoo

Perlman House

"Not much but stars, but still a wonderful short-term getaway."

Merweville, Kaap Karoo

Karoo Vreugde

"Pak lig en neem net die nodigste saam en ondersteun die plaaslike gemeenskap en besighede."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem