Geverifieerde Resensie
Cape Route 62
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2351 resensies.
"Note - most farms close at 14h00 on a Saturday - not a lot of restaurants in town."
"Beautiful place, but needs a clean-up around CBD area and some of the streets have potholes that makes that part of town unattractive. "
"De Krans and Bo Plaas wine tasting was top quality and close by, also top quality food from the suggested eateries."
"We loved it. The people were friendly. We ate at the Dorpshuis which was excellent. We sat around a lovely cosy fire and had a great meal. We had enquired by WhatsApp at another restaurant. Although they were closed for the winter break they went out of their way to ensure that we were looked after by the Dorpshuis. I really appreciated this community spirit."
"Die Robertson-vallei is een van ons gunsteling plekke - so mooi en lekker dinge om te sien en te doen."
"Daar kan definitief meer winkels kom en banke. Dalk 'n mini mall met veilige parkering en security, daar is nogal baie bedelaars in die dorp."
"Our home away from home. Lovely farms, lovely restuarants and friendly people, lekker platteland dorp! Love it!"
"Robertson is 'n pragtige klein dorpie, waar mens beslis nog 'n plattelandse gevoel het. Baie mooi omgewing met baie plekke om te verken."
"Beautiful small town. Breakfast at the Spekbos Restaurant is also highly recommended. Our stay in the area was too short to sample all that was on offer."
"Pragtige en vriendelike dorpie. Sy naam slaan die spyker op sy kop."
"What a gem of a little town. I cannot wait to come back here. The mountains and passes are incredible."
"Calitzdorp is bekend vir sy wynkelders: Boplaas, De Krans en Calitzdorp-self. Van die restaurante & winkeltjies was nie oop nie en die Sondag was dit grafstil. Daar is nie enigiets anders wat die dorpie aantreklik maak nie."
"Ek wou nog altyd oorslaap op De Rust en was baie beïndruk met die rustigheid van die dorp, asook die vriendelikheid van die inwoners. Dis 'n heerlike wegbreek vanaf die stad en die ligging tussen die mooiste berge maak dat ek graag weer die dorp sal wil besoek. Ek kan 'n besoek aan De Rust met vrymoedigheid aanbeveel."
"The municipal services needs to be improve in general, especially with the upgrading of the roads and potholes."
"Ceres needs more restaurants but luckily Wolseley is just down the road and they have plenty of options."
"A quiet village where one can sit in the sun and read a book, take a walk or enjoy a view of the Langeberg."
Prince Alfred Hamlet, Kaapse Roete 62
Bon Forelle Selfsorg"Rustige plek vir rus en vrede vir jou siel en om te ontspan."