Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62
Rated 4.5 out of 5 based on 2351 reviews.
"Kan maklik 'n paar dae spandeer: Lord's Wynkelder, staproetes, Eseltjiesrus, McGegor Kelder."
"Enigste probleem is die toename in die getal bedelaars in McGregor sedert ons vorige besoek in Sept 2021."
"Baie interessante dorpsmuseum, wat ook tweedehandse boeke verkoop. Kan De Krans kelder vir wynproe en die Bakhuis-restaurant aanbeveel."
Prince Alfred Hamlet, Cape Route 62
Rhodene Farm Cottages"Die dorp is te besig op 'n Saterdagoggend, maar die omgewing van Ceres en Prince Alfred Hamlet bly van die mooiste in die Wes-Kaap."
"Wonderful - love visiting the towns and taking drives off the beaten track."
"Indien mens tyd het om rond te ry, is Springfield Wine Estate en Esona Boutique Wines op die R317 na Bonnievale definitief die moeite werd. Ons het heerlik by Four Cousins in Robertson geëet!"
"Het ons tydjie so daar geniet. Sal weer gaan, pragtige dorpie. Almal vriendelik en so baie om te doen."
"Rustige atmosfeer in die woongebied. Besige hoofstraat waar al die besighede is. Lieflike berge en natuur. Sal graag weer gaan."
"Safe and super well-kept tar roads, the dirt tracks are also very well maintained, we have a bakkie but even a sedan could travel them."