Geverifieerde Resensie

Cape Route 62

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2352 resensies.

Kaapse Roete 62

Appelhuis

"Stil en goed onderhoude pad met gawe dorpies om in te kuier."

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

Die Stoep

"Pragtige dorpie en vriendelike mense."

De Rust, Kaapse Roete 62

The Travelling Tortoise Retreat

"Very friendly little town with a few interesting places to see and enjoy."

Montagu, Kaapse Roete 62

Krom Cottage and Westway Corner

"Ontspanne en stil atmosfeer. Besonders skoon en word mooi instandgehou."

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

Matjiesvlei Cottages

"Verskriklik baie om te ontdek in die omgewing, ry die agterpaaie en grondpaaie."

De Rust, Kaapse Roete 62

The Travelling Tortoise Retreat

"If you're looking for a place to relax and destress, then this is the place. You can make a day trip to Oudtshoorn if you like or just stay and enjoy the views."

Montagu, Kaapse Roete 62

Montague 4 Seasons

"Beautiful setting with lovely walks - a nice place to relax."

Montagu, Kaapse Roete 62

La Chapelle

"Montagu en omgewing het baie te doen en te sien, 'n mooi omgewing en die trekkerrit by Proteaplaas is 'n moet."

Kaapse Roete 62

Mymering Wine & Guest Estate

"Ongelooflik mooi, paaie is in 'n goeie toestand en ons het wonderlike mense langs die pad ontmoet!"

Robertson, Kaapse Roete 62

Engela's Overnight Accommodation

"Ons was beïndruk maar was te kort daar om Robertson volwaardig te gradeer."

De Rust, Kaapse Roete 62

The Travelling Tortoise Retreat

"Do yourself a favour and go to De Rust, a little Karoo town that's a hidden gem."

Ladismith, Kaapse Roete 62

Karoo Karos

"Pragtige dorpie. Sal beslis weer gaan kuier."

Kaapse Roete 62

Lank-gewag Cottages

"Roete 62 is 'n aanwins vir ons pragtige land. Daar is soveel om te sien en doen. Veilige roete."

Robertson, Kaapse Roete 62

50 White

"Baie mooi ligging tussen berge."

Montagu, Kaapse Roete 62

Karoo Rus

"'n Versteekte diamant vir almal wat lief is vir 'n goeie wegbreek uit die stad se gedruis."

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

Die Stoep

"Calitzdorp is my hartsplek aangesien my wortels daar lê - dit is 'n rustige, beeldskone dorp waar mens die vrede van die Klein Karoo ten volle kan ervaar. Daar is restaurante en wynkelders vir die fynproewer en wynkenner, asook talle besienswaardighede. Net die dorp om jou batterye te herlaai voor jy terugkeer na die stadsgewoel."

De Rust, Kaapse Roete 62

Meijer's Rust Farm

"Unieke dorpie. Rustig."

Kaapse Roete 62

Wolvekraal Guest Farm

"Pragtige natuurskoon."

Montagu, Kaapse Roete 62

Mountain View @ The Little Gem

"Dit is 'n baie mooi toerismeplek."

McGregor, Kaapse Roete 62

The Cottage at Wild Almond

"Great little Town on the doorstep of Cape Town."

Ceres, Kaapse Roete 62

Apple & Pear Accommodation

"Lovely Boland town, extremely neat and tidy throughout. It can get very hot in summer, but lovely walks with views of the fruit orchards surrounding the town."

Montagu, Kaapse Roete 62

Montagu Country Hotel

"Montagu is 'n bekoorlijke dorp met heelwat te bied vir toeriste."

Montagu, Kaapse Roete 62

The Barn on 62 Cottages

"Pragtige dorp met 'n eg plattelandse sjarme."

Robertson, Kaapse Roete 62

Cellar1947

"Omgewing bied baie vir die naweek- en vakansieganger."

Blad
Blad 27 - Wys 781 tot 810
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang