Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62
Rated 4.5 out of 5 based on 2351 reviews.
"Lovely Boland town, extremely neat and tidy throughout. It can get very hot in summer, but lovely walks with views of the fruit orchards surrounding the town."
"De Rust is bietjie uit die pad uit, veral as jy as toeris wil wees. Hoe meer mense deur die dorp kan ry, hoe meer sal klein besighede oop kan bly en hul dra in die wintertye."
"Baie mooi dorp. Jammer ek kon nie die ou Engelse Ford as gevolg van padwerke besoek nie."
"Die diens by Boplaas Kelders was maar swak, die personeel het ons laat wag en toe ons uiteindelik gehelp is het hulle nie baie entoesiasties gelyk nie."
"Daar moet 'n sentrum wees waar ons meer oor Montagu en omgewing kan uitvind. Ons het rondgery, maar daar was nie veel te sien nie."
"Plenty of places to stop and eat or explore. The roads are well maintained and distances between destinations are not too long. Great scenery. Well worth exploring."
"Maak tyd om in die dorpie rond te loop en 'n restaurant of kuierplek te besoek. Onverwags ouwêrelds en uniek."
"Pragtige klein dorpie geleë in 'n pragtige vallei met vriendelike en gasvrye mense."
"Moenie verby die vele plaasstalletjies ry nie - heerlike eetgoed. Stop gerus vir ete by die vele plattelandse plekke - hul het boerekos!"
"Pragtig! Wonderskone, mooie dorpie met lieflikste ou geboue! Mense baie vriendelik en behulpsaam in winkels. Restaurante was oop en kos wat bedien is, fantasties - kan veral "Die Boord" aanbeveel. Omring deur mooie berge en historiese geboue is in brosjure beskryf sodat besoekers dit rustig kan verken."