Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62
Rated 4.5 out of 5 based on 2333 reviews.
"Rustige, netjiese dorpie en die besoek aan die wynplaas-en-eetplek, Lord's, was beslis die moeite werd!"
"McGregor is one of my favourite destinations. Lovely quiet, peaceful village in beautiful surroundings to enjoy for a few days. Will go there again and again."
"Ons was ongelukkig net vir een aand daar om 'n troue by te woon, maar dis 'n pragtige omgewing en ek dink die wynkelders of plase sou definitief n besoek werd wees as daar tyd was."
"Felt uncomfortable walking back from restaurant. Would not recommend it."
"Baie lekker plek. Winkels en restaurente is naby mekaar. Baie vriendelike mense in die omgewing."
Prince Alfred Hamlet, Cape Route 62
Bon Forelle Selfsorg"Klein dorpie, maar nie die stilte wat jy sal verwag van 'n klein dorpie nie."
"Montagu is 'n moet op enige reisiger se toerplan. Pragtige dorpie met baie om te beleef."
"Lovely Overberg town, useful tourism information centre, well-positioned to tour the Overberg area and the excellent R62 wine route."
"Ons tyd was beperk, maar die netheid van die dorp, mooi en goedversorgde tuine was opvallend. Baie besienswaardighede en goeie restaurante."