Geverifieerde Resensie

Cape Route 62

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2351 resensies.

De Rust, Kaapse Roete 62

The Travelling Tortoise Retreat

"Absolutely amazing, book for a week to embrace all its pleasures!"

McGregor, Kaapse Roete 62

Lady Grey Walk Cottage

"Baie mooi plek - mooi tussen berge. Weer lyk asof dit lekker kan wees."

Robertson, Kaapse Roete 62

Route 62 B&B

"Robertson is lekker in die middel van alles!"

Kaapse Roete 62

Die Kloof

"Montpellier, mense, gaan kyk, dis pragtig!"

Kaapse Roete 62

Boplaas Cottages

"Will stay longer next time."

Robertson, Kaapse Roete 62

50 White

"Pragtige en rustige dorpie. Lekker wyn geproe. Parkrun bygewoon."

Robertson, Kaapse Roete 62

50 White

"Baie lekker plek. Winkels en restaurente is naby mekaar. Baie vriendelike mense in die omgewing."

Prince Alfred Hamlet, Kaapse Roete 62

Bon Forelle Selfsorg

"Klein dorpie, maar nie die stilte wat jy sal verwag van 'n klein dorpie nie."

Montagu, Kaapse Roete 62

Montagu Country Hotel

"Montagu is 'n moet op enige reisiger se toerplan. Pragtige dorpie met baie om te beleef."

Montagu, Kaapse Roete 62

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"Montagu is 'n stukkie hemel op aarde."

Volmoed, Kaapse Roete 62

PurePlaas

"You must stay here."

Robertson, Kaapse Roete 62

The Annex

"Lovely Overberg town, useful tourism information centre, well-positioned to tour the Overberg area and the excellent R62 wine route."

Montagu, Kaapse Roete 62

Krom Cottage and Westway Corner

"Ons tyd was beperk, maar die netheid van die dorp, mooi en goedversorgde tuine was opvallend. Baie besienswaardighede en goeie restaurante."

McGregor, Kaapse Roete 62

Sunflower Cottage

"Good restaurants and interesting shops. Donkey sanctuary is a highlight & a must-visit. Had a relaxing stay."

Ceres, Kaapse Roete 62

Porterhouse Eleven

"Ons het Ceres gekies omdat dit baby die dorp was waar ons die volgende dag moes wees. Dus het ons ongelukkig nie die area verken nie."

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

Matjiesvlei Cottages

"Calitzdorp moet deesdae soos enige ander Kaapse dorpie benader word - fokus op dit wat waarde bied (hier kan jy wynproe) en ervaar die pragtige natuurskoon, maar vermy die bedelaars in die hoofstraat wat jou onveilig laat voel. Die dorpie self vertoon egter wel minder vervalle as die meeste ander tipiese, klein dorpies in die land. Vir Calitzdorp is dit die moeite werd om veral die omliggende omgewing se roetes teen en tussen die berge te geniet. Hier is baie geskiedenis en kultuur wat wag om ontdek te word."

Montagu, Kaapse Roete 62

Montague 4 Seasons

"Baie oulike dorpie met goeie winkels."

Kaapse Roete 62

Springvale Cottage

"Pragtig tussen die berge."

Montagu, Kaapse Roete 62

@ Oudam

"Baie lekker, oulike besienswaardighede."

Ladismith, Kaapse Roete 62

Karoo Karos

"Dink dit is die moeite werd om omgewing te sien. Rond te ry en prag van omgewing te ontdek. Veral Seweweekspoort."

De Rust, Kaapse Roete 62

Meijer's Rust Farm

"Die waterval by Meiringspoort het ons asems weggeslaan. Asemrowend. Die dorpie self het oulike plekkies. Een dag se oorslaap is voldoende."

Blad
Blad 33 - Wys 961 tot 990
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang