Geverifieerde Resensie

Cape Route 62

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2351 resensies.

Bonnievale, Kaapse Roete 62

Shady Creek Cottage

"Vat jou eie vleis saam, die tjops wat ons by Spar gekoop het was loshande die taaiste wat ons ooit geëet het. Die T-been die volgende dag was nie veel beter nie."

Ladismith, Kaapse Roete 62

Ladismith Manor

"Dit is baie mooi daar, die motors en vragmorots ry net soos mal goed deur die dorp."

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

Gasteria Grange

"Wonderlike vakansiebestemming met baie uiteenlopende aktiwiteite."

Noree Valley, Kaapse Roete 62

Tierhoek House & Cottage

"Sal weer teruggaan, daar is so baie plekke om van te kies."

McGregor, Kaapse Roete 62

Yellowstone Cottages

"Ons keer heeltyd terug omdat dit so 'n spesiale dorpie is. "

Montagu, Kaapse Roete 62

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"Net jammer hulle werk nog steeds an die pad by die fort."

Ceres, Kaapse Roete 62

Dennesig Kothuis

"Ons sal graag weer Ceres toe wil gaan, maar meer tyd spandeer om die omgewing te verken."

Klaasvoogd West, Kaapse Roete 62

Klaasvoogds Cottage

"Wonderlike gasvrou, pragtige omgewing, uiters gemaklike verblyf."

Seweweekspoort, Kaapse Roete 62

Uitsig Cottages- Hemelrand

"Het deur Seweweekspoort gery, hulle is besig om die pad reg te maak ─ pragtige uitsig."

McGregor, Kaapse Roete 62

Yellowstone Cottages

"Pragtige, rustige dorpie naby wynplase, die Breederivier en die Langebergreeks."

Montagu, Kaapse Roete 62

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"'n Juweel van 'n dorp! Is beïndruk met die natuurskoon, die mooi huise en tuine. En dat die plek so skoon is. Dit lyk of daar goeie bestuur en baie omgee is!"

McGregor, Kaapse Roete 62

Yellowstone Cottages

"McGregor is vir mense wat regtig wil relax in 'n baie mooi dorpie, mooi berge en mense. Die restaurante is baie vriendelik en het lekker kos. My probleem is die pottebakery-plek het hulle werksure voor op die hek, maar was die hele naweek toe. In die dorp voor die kerk is 'n groot bord wat die tye van Lords gee. Ons het op 'n aaklige 10 km-grondpad uit McGregor gery. Toe ons by Lords aankom was daar 'n bord by die hekwat sê: close 2pm. Sal nooit weer na Lords toe gaan nie. Ek is 'n kunsmens en skilder self. Ek het regtig gedink ek gaan kuns sien - net die mooi huisies dit is al. Die mense op McGregor sal naweke hulle winkels moet oopmaak of die publiek die regte tye gee wanneer hulle oop is. Ons het ver gery en geld spandeer en die dorp is toe. Sal nooit weer my voet in daai dorp sit nie. "

Montagu, Kaapse Roete 62

Rainbow Glen Guest Cottages

"Beautiful, historical, peaceful little town."

Robertson, Kaapse Roete 62

Engela's Overnight Accommodation

"Groot geword op die dorp en was verbaas om te sien hoe dit uitgebrei het en hoe goed die vakansie akkommodasie is. My vriendin het ook die naweek in 'n gastehuis tuis gegaan wat net so oulik was."

De Rust, Kaapse Roete 62

The Travelling Tortoise Retreat

"De Rust is a small town and the people are very kind and friendly. "

Robertson, Kaapse Roete 62

House of Pinardt

"Pragtige dorp en 'n besoek aan Van Loveren kelders is 'n absolute moet."

De Rust, Kaapse Roete 62

Meijer's Rust Farm

"Mooi skoon en net awesome. "

De Rust, Kaapse Roete 62

The Travelling Tortoise Retreat

"A typical small South African town. The town looked neat and clean. "

Montagu, Kaapse Roete 62

Montagu Springs

" Pragtige dorpie met 'n ryk geskiedenis."

De Rust, Kaapse Roete 62

Vredelus Plaas Verblyf

"Pragtige omgewing om te verken! "

De Rust, Kaapse Roete 62

Meijer's Rust Farm

"Mooi toeristedorpie wat besoek moet word."

Calitzdorp, Kaapse Roete 62

Gasteria Grange

"Vriendelike mense, pragtige omgewing. Restaurante se kos heerlik, maar diens nie altyd op standaard nie."

De Rust, Kaapse Roete 62

Meijer's Rust Farm

"We did not stop in the town so can't comment (above 5 stars given in error)."

Montagu, Kaapse Roete 62

Montague 4 Seasons

"Baie mooi dorpie, sal weer besoek."

Blad
Blad 47 - Wys 1381 tot 1410
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang