Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62
Rated 4.5 out of 5 based on 2351 reviews.
"Pragtige dorp. Rustig en skoon. Net jammer van die talle kinders wat bedel."
"Was beïndruk met die netheid van die dorp en hoe die geboue netjies en in 'n goeie toestand is."
"Always my place to relax and explore the shops. Love to drive pass all the vineyards."
"Ek het Saterdagoggend deur die middedorp gestap. Die strate was maar vuil en ek het nie baie veilig gevoel nie. Die buitewyke lyk natuurlik beter."
"Ladismith is 'n pragtige dorpie en omgewing. Het baie toeriste potensiaal. "
"It was an eyeopener to us as it was our first visit to the area. It's really a nice area to visit especially to people interested in winery. "
"Mooi omgewing en vriendelike mense. Lekker gedroogde vrugte. Die lekkerste pannekoek met hoenderlewer geëet by Die Kloof Padstal. Kan dit aanbeveel."
"Baie aangename en netjiese dorp waarheen ons graag gaan. Alles tot jou beskikking en baie om te doen."
"Baie om te sien. Moet die agterpaaie ry dan sien jy nog meer van die weggesteekte goed. "
"Ons was die naweek van die Vetplantfees op Calitzdorp en het dit terdeë geniet - heerlik die Bokke/All Blacks-wedstryd by die Spekboom gaan kyk en koue pynstillers geniet. Dis 'n baie interessante dorp en omgewing en slegs 'n klipgooi vanaf die Tuinroete waar ons woon. "
"Dit is 'n pratige omgewing met die heel beste restaurant: die Four Cousins. Ek beveel Robertson aan ─ moet dit nie mis nie."