Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62
Rated 4.5 out of 5 based on 2352 reviews.
"Klein, maar besig. Vriendelike mense. Baie polisie teenwoordigheid. Interessante museum."
"Het die poskantoor se "Sentrale sit my deur" vir die eerste keer in lewende lywe gesien!"
"A scenic romantic town with limitless opportunities for good food and wine."
"Was te kort daar, maar sal dink dit is 'n geskiedkundige dorp as ek moet oordeel aan die geboue. "
"De Rust is 'n baie oulike dorpie en beslis 'n goeie naweekplek om te gaan kuier. "
"Robertson is een van ons gunstelingbestemmings om weg te gaan kruip van die besige lewe. Dis ons derde besoek aan die dorpie en dit sal 'n gunsteling bly - ons vertel al ons vriende om soontoe te gaan."
"Die dorp is 'n rustige plek, maar benodig meer eetplekke. Maar verder is dit 'n lekker plek vir wegbreek van al jou gewone lewe."
"Dis 'n rustige bestemming, genoeg om te doen en te geniet in die omgewing. Lekker wynplase naby geleë."
"Nie kontak gehad met ander besighede in hierdie omgewing nie. Die weer en tyd tot ons beskikking het nie toegelaat om meer plekke in die omgewing te besoek nie. Sal graag wil terugkom en nog wil sien."
"We love McGregor - it is the perfect spot to relax and visit the beautiful wine estates in the area. "
"'n Skoon en netjiese dorpie waar jy beslis moet oorbly as jy op pad is deur die Kaap."