Verified Reviews

Cape Winelands

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands

Rated 4.6 out of 5 based on 3690 reviews.

Bovlei, Cape Winelands

Oude Wellington Estate

"As jy wil wynproe in die area moet jy Val Du Charron gaan besoek vir hulle Pinot Gris 2015. Jy sal nie spyt wees nie! Dit is ook 'n baie mooi wynplaas!"

Stellenbosch Central, Cape Winelands

Avenues Guest Lodge

"Die restaurante is verskriklik duur. Dit raak tog bietjie duur, as mens die heeltyd moet uiteet. "

Montagu, Cape Winelands

Montague 4 Seasons

"Pragtige, skoon en netjiese dorp."

Paarl, Cape Winelands

Skinkikofi

"Plek om tuis te gaan, selfs tuis te bly!"

Montagu, Cape Winelands

Anchorage Inn Guesthouse

"Beautiful town, very clean and the people very friendly. Worth a visit."

Wellington, Cape Winelands

Olifantskop Cottage

"Wellington is nie regtig gespits op toeriste nie - meeste van hul wynplase maak vroeg toe op 'n Saterdag en is Sondae toe. Dit was nie 'n reuse probleem nie aangesien Paarl, Tulbagh en Riebeek-Kasteel heel naby was, maar die Wellington-wyne was so lekker dat ons spyt was ons kon nie meer ervaar nie. Wat wel vir ons baie lekker was, is dat juis omdat dit nie so kommersieel is nie en ons baie persoonlike aandag by die kelders gekry het, soms vanaf die eienaars en/of wynmakers self. Ons het heerlik geëet by Gecko Lounge in die dorp. Ek glo ons sal Wellington weer besoek."

Die Boord, Cape Winelands

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"'n Netjiese, gevestigde, boomryke omgewing."

Robertson, Cape Winelands

Randrivier Guesthouse

"Robertson bly een van die juwele van die Kaap. Ons kuier altyd heerlik in Robertson, ons kom altyd weer terug na die mooi omgewing."

Brandwacht, Cape Winelands

Feel @ Home

"A beautiful suburb!"

Montagu, Cape Winelands

John Montagu Accommodation

"Ons is mal oor die plekkie en sal beslis weer daar 'n draai gaan maak."

Robertson, Cape Winelands

Randrivier Guesthouse

"Pragtige dorp met baie om te sien en te doen."

Bovlei, Cape Winelands

Merlot171 B&B

"Ideaal - sit vir jou genoeg tyd eenkant om te verken, jy gaan vir nog dae vra."

Brandwacht, Cape Winelands

Feel @ Home

"The area is very quiet and safe and completely stunning. I would recommend it to anyone."

Paarl, Cape Winelands

DOT J J B & B

"Die Paarl is 'n heerlike bestemming om wynplase in die omgewing te besoek, sonder al die baie besoekers wat ander soortgelyke dorpe het."

Die Boord, Cape Winelands

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Rustige area, naby aan alles, maar ver genoeg weg dat daar nie geraas en baie verkeer in die woongebied is nie."

Worcester, Cape Winelands

Tolbos Backpackers

"Sal hard moet werk aan hulle toerisme indien hulle dit wil bemark."

Stellenbosch, Cape Winelands

Belcharto Cottages

"Van Dorpstraat tot al die wynlandgoedere van Stellenbosch, is dit een van my gunsteling bestemmings in Suid-Afrika."

Die Boord, Cape Winelands

Boord Gastehuis

"Voertuie is nie veilig nie."

Robertson, Cape Winelands

Randrivier Guesthouse

"Baie sentraal geleë om baie ander plekke te besoek."

Robertson, Cape Winelands

De Hoop Cottages

"Dis 'n baie mooi plek, hou van die groenigheid."

Montagu, Cape Winelands

Le Domaine Self Catering Farm Cottages

"Montagu is 'n pragtige dorpie, hoort op elkeen se vakansie lysie te wees."

Page
Page 115 - Showing 3421 to 3450
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers