Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3690 resensies.
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility"Van wat ons gesien het - mooi, veilig en genoeg interessanthede om uit te snuffel."
"Baie mooi dorpie. Baie wynplase in die omgewing. Lekker sentraal tot ander dorpies en wynplase."
"'n Klein Karoo-juweel met heerlike wyn, konfyt, gedroogde vrugte, vleis, interessante winkels, vriendelike mense en 'n veilige, rustige lewensstyl."
"Ons het Die Veldskoen padstal en wynkelders besoek en almal was baie vriendelik. Dit en die goeie diens het uitgestaan bo alles. Wingerde ook pragtig!"
"Beautiful place. Great accommodation and friendly people. "
"Ek ry nog altyd net deur Worcester - en gaan beslis weer hier bly. Die dorpie is pragtig. Beslis nodig om meer as een nag oor te bly!"
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility"Mooi omgewing met baie doendinge."
"Was ons eerste besoek aan Robertson en was bekoor met die mooiste berge en wynplase in die omgewing. Montagu is nie ver van Robertson nie, wat ook 'n heerlike dag uitstappie was."