Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3690 resensies.
"Ceres is veral in die wintertyd as dit sneeu asemrowend mooi. Bloeiseltyd, wanneer die boorde pronk met wit en pienk blommetjies, is dit ook 'n belewenis en 'n moet-sien ervaring."
"I didn't get to explore but found another route when I didn't want to use the tunnel."
"Bly lank genoeg daar om alles te kan ervaar. Pragtige omgewing om in te ontspan."
"Riebeeck Kasteel het die oulikste winkeltjies en lekker eetplekke. Die steak by Eight Feet Landgoed was uit die boeke en daar is vriendelike personeel."
"Stil en rustige omgewing met pragtige kamers. Ons het dit baie geniet en ontbyt was heerlik. Almal was vriendelik en behulpsaam. Baie dankie."
"Robertson is 'n fantastiese plek vir wynliefhebbers. Daar is baie plekke vir wynproewers."
"Die natuur is mooi, die mense baie vriendelik. Ons het ons verblyf daar baie geniet. Mooiste Kaap."
"Die dorpie gaan nog boom. Amazing energie en mense so vriendelik. Baie cool winkels en restaurante. Alles authentic - geen kettingwinkels nie. En mens voel veilig."
"A visit to Sheilam Cactus Nursery as well as McGregor and absolute must. Four Cousins Restaurant is excellent. "
"We actually lived in Montagu for just over a year and invested there in property purchases. A beautiful historical country town in the Langeberg region. Even though we decided to relocate to George, we will regularly visit our favorite country town of Montagu."
"Wonderlike plek! Het Vrede en Lust geniet asook die Alpaca-plaas. Knus Karoo Kombuis is puik!"
Prince Alfred Hamlet, Kaapse Wynlande
Rhodene Farm Cottages"As a destination it depends what you are looking for. The natural beauty and space is lovely. Restaurants etc. are limited. Buying biscuits from Mamamac's biscuit factory is recommended."