Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 3635 reviews.
"Montagu is absoluut 'n ongelooflike, pragtige, stunning, awesome dorp. Mooi skoon, mense is so vriendelik, so mooi groen, boomryk en so baie mooi historiese geboue en die natuurskoon is asemrowend. En die pragtigste restaurante en akkommodasie."
"Pragtige boomryke dorp, mooi omgewing. Baie vir jongmense om te doen in die omgewing, maar nie juis vir ouer mense nie en wat aangebied word is ongelooflik duur. Beslis nie vir die SA toeris nie."
"As jy Suid-Afrika ken is dit geen probleem, 'n stad as Paarl is baie besig. Ook baie geskik vir allerhande uitstappies binne 'n dag."
"Paarl is a beautiful town with all the shops you may need and centrally located for day trips to surrounding towns and places of interest."
"Pragtige dorp - bly net buite die dorp as jy rustigheid soek, want dis 'n studentedorp wat baie bedrywig is."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Stone Cottage"Dit is 'n oulike en baie netjiese dorpie! Daar is 'n rits wynplase om te besoek - die bestes is Marras en Allesverloren. Definitief 'n besoek werd!"
"Klein dorpie met baie interessante mense. Daar is lieflike wynplase in die omgewing."
"A superb place to visit. A little bit of everything - from historical buildings, mountains, and the sea close by."
"Natuurlik 'n baie mooi dorp met baie te sien (as dit nie reën nie). Ons het by die lekkerste restaurant (The Hussar Grill) geëet. Pragtige restaurant met die beste kos. Hoogs aan te beveel."
"Lekker plek vir 'n wegbreeknaweek op die platteland. Goeie restaurante, lekker staproetes en vriendelike mense."