Resensies van Cape Town CBD

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town CBD bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.42 uit 5 gekry volgens 60 resensies.
Cea S. - 19th June 2018
staying in Kaapstad Middestad
Company Gardens is pragtig!
Suritha F. - 18th June 2018
staying in Kaapstad Middestad
Baie sekuriteit sigbaar op strate.
Henriette W. - 23rd May 2018
staying in Kaapstad Middestad
Pragtige geboue, ryk geskiedenis. Was gek oor die Kompanjiestuin en omliggende museum en gallery. Die restaurante en atmosfeer is enige dag gelyk aan oorsese stede!
Marietjie O. - 21st May 2018
staying in Kaapstad Middestad
Pragtig soos altyd.
Suzette G. - 10th May 2018
staying in Kaapstad Middestad
Omdat ons die Kaap ken, was dit nie vir ons 'n probleem met die geraas of enige iets daar nie. Alles was lekker en ons het ons aand geniet.
Sello C. - 10th April 2018
staying in Kaapstad Middestad
It’s a great city, clean and peaceful.
Fumane M. - 27th March 2018
staying in Kaapstad Middestad
Cape Town is the place to be when you want to a holiday.
Frank B. - 17th March 2018
staying in Kaapstad Middestad
Die mooiste stad in die land, pragtige natuurskoon en geskiedenis. Soveel om te doen in Kaapstad dat 'n week nie genoeg is nie.
Gerhard J. - 13th March 2018
staying in Kaapstad Middestad
Is maar bietjie ongemaklik in die strate. Maar die ligging vir ons doeleindes was perfek.
Davud M. - 20th February 2018
staying in Kaapstad Middestad
Next to transport.and parliament.
Ian A. - 9th February 2018
staying in Kaapstad Middestad
It’s safe to explore by foot!
Ursula C. - 11th January 2018
staying in Kaapstad Middestad
Dit is sentraal geleë en gerieflik om by alle toeristeplekke uit te kom. Was verbaas om die naglewe daar te sien - mense het tot in die oggendure vrylik en sonder probleme rondbeweeg.
Bennie F. - 2nd January 2018
staying in Kaapstad Middestad
Hop-on-hop-off bus is 'n moet as jy Kaapstad wil verken.
Hildegard D. - 12th December 2017
staying in Kaapstad Middestad
Baie plekke om te besoek en te sien. Die rooi bus en Uber is betyds en betroubaar.
Elmarie J. - 12th December 2017
staying in Kaapstad Middestad
Dis lekker naby alles.
Vyver K. - 27th November 2017
staying in Kaapstad Middestad
Kaapstad is 'n wonderlike stad met sy eie besonderse bekoring.
Robyn M. - 17th October 2017
staying in Kaapstad Middestad
Safe and clean CBD - so refreshing to see.
Gerrie E. - 17th October 2017
staying in Kaapstad Middestad
Kaapstad is 'n pragtige stad. Ons glo hoe meer ons soontoe gaan sal ons meer dinge kan sien van Kaapstad, maar dit wat ons kon doen in die kort tydjie was reeds baie lekker.
Lettitia V. - 7th October 2017
staying in Kaapstad Middestad
Baie skoon omgewing met genoeg sekuriteit. Baie historiese aantreklikhede in stad.
Madelene D. - 2nd October 2017
staying in Kaapstad Middestad
The CBD was really clean and safe. Thank you to the City Council, keep up the good work.
Anita P. - 27th September 2017
staying in Kaapstad Middestad
The CBD has a lot to offer from day time activities to night life. A truly cosmopolitan city. It is the most beautiful city in SA.
Irma K. - 26th September 2017
staying in Kaapstad Middestad
Interessant en opwindend.
Dedré B. - 22nd September 2017
staying in Kaapstad Middestad
Baie besig en groot verskeidenheid restaurante om van te kies. Veilig, kan rondloop en als is stapafstand, orals shuttles beskikbaar om jou na ander plekke te vat. Die middestad is bietjie raserig so as dit iets is wat jou pla sal ek nie verblyf in die middestad aanbeveel nie.
Ross M. - 5th September 2017
staying in Kaapstad Middestad
Nice if your used to the city.
Tiisetso G. - 29th August 2017
staying in Kaapstad Middestad
I totally enjoyed the entertainment in Cape Town.
Adriaan P V. - 7th August 2017
staying in Kaapstad Middestad
Groot vraagteken oor veiligheid saans.
Rina W. - 27th July 2017
staying in Kaapstad Middestad
Sekere dele baie lekker om te bly.
Marleen B. - 16th July 2017
staying in Kaapstad Middestad
Moenie op jou eie gaan nie en bly van die straat af in die aand.
Koketso Mary Jane . - 6th July 2017
staying in Kaapstad Middestad
Will come back.
Mukesh P. - 25th May 2017
staying in Kaapstad Middestad
.
Thabile M. - 12th May 2017
staying in Kaapstad Middestad
It's one of the cleanest cities. Rich history.
Leona P. - 19th March 2017
staying in Kaapstad Middestad
Very clean and pleasant to be there. I found the area very central and within walking distance of a few nice tourist attractions.
Jenny R. - 7th March 2017
staying in Kaapstad Middestad
Moet dit nie misloop nie!
Olivia P. - 29th January 2017
staying in Kaapstad Middestad
Cape Town is an excellent travel destination.The city is very clean and safe and there are many areas one can look forward to visit. I love Camps Bay beach the most.
Yolandi F. - 17th December 2016
staying in Kaapstad Middestad
Die middestad is fantasties. Dit is maklik om rond te beweeg met die MyCiti-busdiens, daar is hope om te sien en doen en dit was verbasend veilig! Parkering is bietjie van probleem.
Cynthia M. - 14th November 2016
staying in Kaapstad Middestad
5 star
Elana B. - 10th November 2016
staying in Kaapstad Middestad
Dit is lekker om die hele dag en aand in die verskillende winkels rond te loop en te kuier.
Edna G. - 7th November 2016
staying in Kaapstad Middestad
Dis lewendig, daar is baie restaurante, en dit is veilig.
Mariaan W. - 28th July 2016
staying in Kaapstad Middestad
Paar jongetjies wat gebedel het vroeg die oggend toe ons gaan stap het by die Tuine.
Annelie M. - 6th May 2016
staying in Kaapstad Middestad
Beperkte veilige parkeerplek.