Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4807 resensies.
"Die mooiste en beste plek in die wêreld. Mense is baie vriendelik en dit is net ’n wonderlike ervaring vir min geld. Stad en strande is pragtig skoon. Daar is iets vir ieder en elk om te geniet."
"Berge en see, wat wil 'n mens nou meer hê? Elke hoek en draai maak 'n mens op jou knee staan uit dankbaarheid om 'n Suid-Afrikaner te wees. Pragtige deel van ons land laat my bewoë."
"Baie pragtige plek vir die hele gesin om te geniet. Baie om te sien en alles is naby geleë. "
"Doen die nodige navorsing voor jou Kaapstad-trip om die beste uit die mooi stad te kan put! "
"Bring baie geld, want hier is baie om te sien, te doen en om te eet. 'n Ware toerismejuweel. Ek kan nie sien hoe iemand minder as 2 weke hier gaan bly om by alles uit te kom nie."
"Bloubergstrand is lekker sentraal. Melkbostrand is baie naby en dis maklik en vinnig om na die Waterfront en res van die Kaap se mooi plekke te ry."
"Avondale is a residential area of Cape Town, surrounded by a few schools and small houses, located uphill with a beautiful view of the Parow district and Table Mountain. "
"Sentraal geleë om alle besienswaardighede van Kaapstad en skiereiland vinnig te kan bereik."