Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 4860 reviews.
"Perfect location for a getaway with so many places of interest to choose from. "
"Beach is unpredictable. Good for surfing. Ideal place to relax. To have family time and to dine. "
"Naby alle toegangspaaie na ander voorstede, naburige dorpe soos Stellenbosch en die stad."
"Close to the beach at the Strand, Cheetah experience at Somerset West as well as easy access to Stellenbosch."
"Table View het nie 'n fantastiese swemstrand nie. Nie dat ek dink enigiemand gaan Kaap toe vir swem nie - die kites is egter 'n pragtige aansig vroeg-oggend en laatmiddag. Ver genoeg van die vreeslike gejaag van Kaapstad maar naby genoeg om binne 20 minute by die waterfront te wees. "
"Uit besige Simonstad, maar na genoeg om vinnig te bereik. Natuur is asemrowend mooi."
"Welgemoed is 'n aangename en boomryke buurt, maar ver van enige besienswaardighede. Veral gaste van Gauteng wat nie die Kaap ken nie moet in gedagte hou dat Welgemoed nie naby die see is nie! Welgemoed is geskik vir mense wat die Kaap vir besigheid of 'n geleentheid soos 'n troue moet besoek, eerder as 'n vakansiebestemming. Dit is net 'n veilige en rustige buurt om oor te slaap. "
"Ek beveel Bloubergstrand vir seker aan as een van die strande langs die Weskus wat besoek moet word! "
"Pragtige area, ons het nooit onveilig gevoel, baie goeie ligging met betrekking tot lughawe, V&A Waterfront en malls."
"Afgesien daarvan dat dit baie winderig is, het dit een van die mooiste uitsigte op Tafelberg. Ook die vele restaurante en winkels in maklik bereikbare afstand maak dit 'n goeie toeristebestemming."
"Closer to the small, but very picturesque beaches, a little far from the centre of town, which is what we were looking for for this weekend."
"Very convenient location. It's only drawback can be the wind at times but then most travellers are out and about elsewhere a lot of the time."