Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4860 resensies.
"Onvoorspelbare klimaat, gaan voorbereid en vat swembroek tot wintersbaadjie. Jy betaal 'n prys vir die ongekende mooi van die plek."
"Lovely beach, wonderful catwalk, friendly community, nice reasonably priced restaurants, plenty to do in and around Fish Hoek area."
"Ligging is goed. Winkels is oral en petrolstasies en nodige kitstellers. Pragtige omgewing."
"Ek love die uitsig op Duiwelspiek vanuit die Suidelike voorstede. Dis my gunstelingplek in Kaapstad."
"Lot of nice shops and restaurants, short distance to city centre, Table Mountain and Waterfront."
"Geen, behalwe dat die wegbreek die moeite werd was en dit was die perfekte plek vir 'n wegbreek. "
"Generally a better place to go to when you want to avoid the South Easter when it blows."
"Baie besig waar die winkels geleë is. Strate is ook nou en tydens druktyd vorder die verkeer stadig. Was sentraal geleë vir die aktiwiteite waarvoor ons gekom het."