Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 4710 reviews.

Strand, Cape Town

Loddeys Guest House

"Altyd lekker in Strand."

Strand, Cape Town

Emerald at the Bay

"Ons het geen negatiewe kommentaar, die area is rustig, pragtig en beslis vakansieganger toegerus."

Plattekloof, Cape Town

iNkosi Luxury Lodge

"Pragtige uitsig en spoggerige huise!"

Strand, Cape Town

@ The C

"Baie mooi en sentraal."

Fish Hoek, Cape Town

A Place in Thyme

"Vishoek is 'n oulike dorpie naby aan alles."

Green Point, Cape Town

4 on Varneys

"Naby waterfront en middestad."

Strand, Cape Town

Akkedissie

"Lekker plekkie"

Van Riebeeckstrand, Cape Town

The Beach Villa

"Ongelooflike mooi, oop strand. Pragtige uitsigte."

Van Riebeeckstrand, Cape Town

Beach Apartment and Studio

"Dit was so mooi om mense met hulle honde op die strand te sien loop. Dit is puik."

Kommetjie, Cape Town

Happy Home Imhoff's Gift

"Kommetjie is baie sentraal en naby aan wonderlike besienswaardighede in hele omgewing. Die uitsig is pragtig en die omgewing bied maklike toegang tot winkelsentrums, restaurante en motorhawens. "

Fresnaye, Cape Town

Sundown Manor

"Bekostigbaar vir toeriste."

Milnerton, Cape Town

Lagoon Beach 136

"Milnerton was nogal 'n goeie en gerieflike bestemming vir ons. Sentraal en naby Bloubergstrand, Canal Walk en ander winkels, die hoofweg en die waterfront. Verkeer in die week gedurende spitstyd moet vermy word. Die strand is natuurlik uitstekend vir stap, swem en om Tafelberg te sien. "

Plattekloof, Cape Town

Annette Guesthouse

"Baie veilig en 'n mooi uitsig. "

Strand, Cape Town

Hibernian Towers 308

"Baie veilige see en strand."

Camps Bay, Cape Town

Ocean View House

"Regte vakansie-atmosfeer!"

Camps Bay, Cape Town

Ocean View House

"Daar is altyd lewe in Kampsbaai."

Kalk Bay, Cape Town

The Majestic Apartment

"Kalkbaai is die Kaap se Dullstroom. Hordes klein winkels en dié lekkerste restaurante. Super veilige plek om in aande ook rond te loop. Ons bly nooit meer op 'n ander plek as in Kalkbaai nie."

Hout Bay, Cape Town

Brightwater Lodge

"Houtbaai is 'n fantastiese plek om te besoek."

Flamingo Vlei, Cape Town

Cape Oasis Guesthouse

"Dit was asemrowend - die voëllewe was ongelooflik."

Noordhoek, Cape Town

Sunset Splendour Guesthouse

"Baie mooi oorsigte van die berge en die natuurskoon."

Oranjezicht, Cape Town

Suttons Place

"Verbasend baie jong mense."

Fish Hoek, Cape Town

Central 4U

"Hoop net die padwerke is klaar as ons weer kom. Dit mors 'n mens se tyd veral as jy dringend iewers moet wees."

Pinelands, Cape Town

Cape Garden Cottage

"Nice and central location to everything in CT."

Plattekloof, Cape Town

On Yonder Hill - Garden Flat

"A beautiful and well kept suburb."

Glencairn, Cape Town

Seascape Guest House

"Lieflike area - pragtige natuurskoon met heerlike restaurante en besienswaardighede net 'n paar kilometers verder. Definitief die moeite werd om daar tuis te gaan."

Fish Hoek, Cape Town

Central 4U

"My eerste besoek, maar definitief nie my laaste nie - om elke hoek en draai wag 'n skat om onthul te word soos die pastaplekkie op die hoek."

Bloubergstrand, Cape Town

3 Zeezicht Apartment

"Asemrowend! Ek wil daar gaan bly!"

Page
Page 144 - Showing 4291 to 4320
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers