Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4827 resensies.
"Not bad at all. There is a shopping mall and restaurants around the area. "
"We found Athlone very central to all the places we wanted to travel. A very good choice to stay. "
"Ongelukkig het ons by die strand gesien hoe mense gearresteer word vir perlemoen stropery. Daardie nag was daar ook 'n inwoner in die woonstelblok geroof. Dit was so bietjie onstellend. Andersins was die strand pragtig, dalk nie genoeg goeie restaurante nie. Die een restaurant wat oor die see is, was baie teleurstellend. "
"Very nice and central location for visiting Cape Town and Cape of Good Hope. Beautiful Bay and Beach. Start of Chapmans Peak Drive."
"As die water net nie so vrek koud was nie, was dit die beste plek op aarde!"
"Vir iemand wat dalk 'n stad met baie mense verkies vir vakansie, sal dit seker goed wees. As jy stilte en rus en vrede soek, hierdie plek is baie bedrywig met baie mense en lawaai."
"Because my family is in Southern Suburbs and I needed to be there most of the time - so not sure how to rate it. "
"Dit is 'n lekker plek en nie te ver van alles af nie. Sal Bloubergstrand weer besoek!"
"If you you don't have your own transport it is not easy to travel, public taxes are not passing there, to get to town you must hire private taxes. They are expensive. "
"Dit is sentraal geleë met besienswaardighede wat naby geleë is. Die arbei plaas is 'n aanbeveling."
"Net 'n voorstel oor die eenheid, miskien 'n goeie idee om "window filming" aan die onderste gedeelte van die venters te sit vir meer privaatheid en dit sal die eenheid heelwat koeler maak."
"Ons as gesin soek altyd verblyf in hierdie area met 'n see-uitsig. Ons kom van Noord-Wes en wil nie graag in ander geboue vaskyk nie."
"Dit is baie sentraal so mens kan maklik van daar af na al die plekke ry. Naby aan die stad en al die lekker kuierplekke. "